Waka Waka saam met Freshlyground en Shakira
Die offisiële Wêreldbeker-liedjie, Waka Waka, gesing deur Shakira en Freshlyground het reeds die radiogolwe getref. Nou kan jy die Waka Waka-dans leer (net betyds vir Bafana Bafana se eerste wedstryd op die 11de Junie).
**Sokkermanne wys lyf (en landsvlae) op bekende internasionale tydskrif se voorblad
Verwante artikels
-
Freshlyground se Zolani gesels met SARIE oor 2010
SARIE - Desember 2009
-
SARIE, Charlize en sokker!
SARIE - Desember 2009
Op die Charlize-webtuiste, charlizeonline.com, word daar geskryf oor SARIE se treffende Januarie-uitgawe.
-
Sokker-'bling'
SARIE - April 2010
Sokker-inspirasie deur die plaaslike juweliers Shimansky!
-
Sokkermanne wys lyf (en landsvlae) vir die kamera - foto's
SARIE - Mei 2010
Sokkerkoors het behoorlik posgevat in SA in 2010, maar ook regoor die wêreld.
-
Watter celebs hou almal van gholf speel?
SARIE Julie 2010
Louis Oosthuizen, wat die legendariese Skotse gholfbaan, St Andrews, in die 2010 Ope Kampioenskap getem het, het ons só geïnspireer dat ons gaan kyk het watter ander celebs ook graag tyd op die gholfbaan deurbring.
-
Zolani van Freshlyground se eiland
SARIE - Maart 2011
Wêreldroem is lekker, maar dit maak jou ook moeg. Zolani Mahola van ons eie Freshlyground het in Tanzanië ’n ander ritme gaan ervaar.
















Kommentaar