Wie se 'six pack' is die mooiste... Izak Davel of Cristiano Ronaldo?
Kan ons ooit vir Izak Davel in daai klein rooi Speedo op Survivor SA vergeet?! En hier's die Portugese sokker-sensasie Cristiano Ronaldo ook te sien in sý rooi swembroek.

Ons wil by julle weet wie is die mooiste gebou. Ons eie Izak of Cristiano? Stem hieronder.
- Sokkermanne wys lyf (en landsvlae) voor die kamera
- Willem Botha soos jy hom nog nooit gesien het nie
Verwante artikels
-
Eksklusiewe nuwe foto - Mmm... die veelsydige Izak Davel
SARIE - Desember 2010
Kyk net hierdie smeulende foto van Izak Davel! As jy een van sy aanhangers is, kan jy baie opgewonde wees, want daar's 'n nuwe album op die horison wat tydens volgende jaar se KKNK bekendgestel sal word.
-
Pasella se Dieter Voigt wys sy gunsteling-foto's
SARIE Augustus 2010
Voormalige Mnr SA (2007), model en Pasella-aanbieder, Dieter Voigt, deel sy gunsteling-foto's met sarie.com.
-
Sokkermanne wys lyf (en landsvlae) vir die kamera - foto's
SARIE - Mei 2010
Sokkerkoors het behoorlik posgevat in SA in 2010, maar ook regoor die wêreld.


















Kommentaar
Hayley het gesê:
Christiano Ronaldo - no doubt about it!!!
17de Jan. 2011, 19:16Ria het gesê:
Christiano Ronaldo..... wat 'n beaut!!!
8ste Jul. 2010, 08:45Marilese het gesê:
Izak Davel!!!
28ste Jun. 2010, 14:51marinette cilliers het gesê:
kom dames, wees trots SA en kies vir Izak :)
22ste Jun. 2010, 06:10Ogies het gesê:
Ai mooi was nog nooit lelik nie....aweeeeeeee.....
15de Jun. 2010, 13:42Desireé du Plessis het gesê:
Definitief Cristiano Ronaldo! Hy is so yummy!!
4de Jun. 2010, 16:45ANN VAN NIEKERK het gesê:
IZAK DAVEL, DEFNITIEF!!!!!!!!!!!
3de Jun. 2010, 17:09Cheryl Montgomery het gesê:
Izak, natuurlik!
3de Jun. 2010, 15:51Lorrian Bekker het gesê:
No Contest - definitief Izak Davel
3de Jun. 2010, 14:57Luzaan het gesê:
Dit is sooooooooo PRAGTIG!!!!!
3de Jun. 2010, 14:52Sonika het gesê:
Cristiano
3de Jun. 2010, 12:45