Wie se kleindogter is dit dié?

SARIE Februarie 2012

Rocker Mick Jagger se kleindogter Amba Jackson het reeds haar trouman losgeslaan – en sy is nou maar eers 16.

Jade Jagger se jongste dogter, Amba, bly in Londen saam met haar kêrel, Frankie Legrange (17). Amba se pa is Jade se voormalige vriend, die kunstenaar Piers Jackson.

"Ek is verlief, en ons gaan trou," het Amba gesê. Hulle het as kinders in Mustique ontmoet waar Frankie se pa en Amba se oupa (Mick) elkeen 'n villa besit.

Verwante artikels

Kommentaar

  • Jip, daar steek dalk waarheid agter die spreekwoord wat sê vroeg ryp, vroeg .....

    6de Feb. 2012, 21:22
  • Die uitrusting is nie onsmaaklik nie, dis sy wat nie onderklere aan het nie.

    6de Feb. 2012, 14:37
  • Uiters onsmaaklike uitrusting!

    6de Feb. 2012, 13:16

Web Development by FormFunction