Wie's vir jou die mooiste? Nadia Valvekens of Cameron Diaz?
Kyk net hoe baie lyk Cameron Diaz en Binneland se Nadia Valvekens na mekaar? Wie is vir jou die mooiste?
Kies jou gunsteling Angelique-voorblad.
Watter Nadia Valvekens-voorblad verkies jy?
Verwante artikels
-
Cameron Diaz skitter met TAG Heuer
Dié Hollywood-ster is onlangs aangewys as die nuwe verteenwoordiger van die luukse handelsmerk TAG Heuer.
-
Karl Thaning (Binneland se dr. Nathan) oor sy liefde, Nadia Valvekens
SARIE - Junie 2010 | Kommentaar: 1
Ná 'n 10 jaar-verhouding het Nadia Valvekens, Pippa van Binnelanders Sub Judice, weer liefde gevind - in mede-akteur, Karl Thaning. Hy maak sy hart oop.
-
Pasella se Dieter Voigt wys sy gunsteling-foto's
SARIE Augustus 2010
Voormalige Mnr SA (2007), model en Pasella-aanbieder, Dieter Voigt, deel sy gunsteling-foto's met sarie.com.



















Kommentaar
Tersia Britz het gesê:
Nadia! Sy is pragtig
12de Jun. 2011, 09:04Charissa Nel het gesê:
Defnintoef Nadia. Sy is mooi Binne en Buite.
10de Jul. 2010, 12:30Mariaan het gesê:
Nadia is pragtig, sy moet asb tog net nie so sukkel om te praat nie, dit voel partykeer of ek haar wil help in Binnelanders - ...andersins is sy oulik!
4de Jul. 2010, 22:36HELEN het gesê:
Sonder twyfel Nadia!
30ste Jun. 2010, 13:37Carol het gesê:
Ek moet ook saamstem dis 'n moeilike keuse maar jammer Nadia Cameron is vir my baie mooi. Ek dink sys sommige vrouens se idol. Lank slank en sexy en!!
28ste Jun. 2010, 08:58Nicci het gesê:
Now - now girls, play nice! No need to climb into her character, remember it is only a story....! Both are beautiful in thier own way!
25ste Jun. 2010, 14:22Yvonne het gesê:
Trots Suid-Afrikaans...Nadia natuurlik.
25ste Jun. 2010, 13:29Nadia het gesê:
Wilma, jy het nie smaak nie, skies! Mens moet erken dat albei absoluut pragtig is! Nadia het die voordeel dat sy soos 'n egte Suid Afrikaanse plat op die aarde meisie lyk! So sy kry definitief my vote!
25ste Jun. 2010, 11:55Ina het gesê:
Nadia is die mooiste!Onthou Binnelanders is 'n storie, dit is nie hoe Nadia in die werklike lewe is nie Linda! Wat jou hare aanbetref, dit is modern en pragtig, pas jou uitstekend!
25ste Jun. 2010, 08:06Leonie het gesê:
Ek dink hulle is altwee pragtig - Nadia wen vir my - sy is haar self - natuurlik en daar is nie lelike fotos van haar in die rondte nie. Sy bewaar haar identiteit.
25ste Jun. 2010, 07:18Rene het gesê:
Het nog nooit rerig van Cameron gehou; daars iets grofs aan haar. Nadia is so fyn en daai oe. En so sag. Definitief Nadia
24ste Jun. 2010, 19:21wilma van der walt het gesê:
Cameron natuurlik. Nadia is nie eers bietjie mooi nie.
24ste Jun. 2010, 17:00Theresa het gesê:
Dit is baie moeilik!. Ek sal se al twee is ewe mooi.
24ste Jun. 2010, 16:49Linda het gesê:
Nadia is mooi, maar wie het haar hare gesny in Binnelanders? Die plattelanse haarkapper in die Vrystaat toe sy haar pa besoek het? Dit lyk so stomp afgesny in haar nek, soos 'n seuntjie haarsnit. En ja haar holier than thou beeldjie in Binnelanders kry mens onder...Jammer haar karakter is nie meer 'n maagd ook nie. Cameron Diaz aan die anderkant klink na die tipe meisie wat jy twee uur in die oggend kan wakker maak en sy sal game wees vir enige pret. Die regte meisie langsaan...
24ste Jun. 2010, 12:11Brenda het gesê:
mal oor Cameron.... Nadia praat te weird....
24ste Jun. 2010, 11:30swaeltjie het gesê:
beslis Nadia, ek het nog nooit gedink Cameron is mooi nie. Ek dink Nadia het daardie iets wat Cameron mis.
23ste Jun. 2010, 14:10Mads het gesê:
Sorry, maar daar is nie 'n vergelyking nie... Natuurlik het Cameron 'n onregverdige voorsprong - mens het haar al in soveel verskillende rolle gesien en ek hou dus baie meer van haar. Sys snaaks en oulik en BAIE sexy en ook die 'girl next door' - maar ook ernstig en nie afhanklik van haar looks nie - sy is vir my ongelooflik mooi!! Nadia is pragtig, selfs beeldskoon - maar ek is eintlik al bietjie moeg vir Little Miss Goody Two-shoes van Binneland...!
23ste Jun. 2010, 14:07Chrizelle het gesê:
Nadia is beautiful, maar Cameron is net so beautiful. Cammie is regtig my gunsteling Hollywood hottie - pragtig, wholesome en supersexy!!
23ste Jun. 2010, 13:48Yolanda nel het gesê:
nadia is by vere die mooiste
23ste Jun. 2010, 13:22Rina Hattingh het gesê:
Kyk Nadia is Pragtig, maar sjoe Cameron is Sexy!!!!!!!
23ste Jun. 2010, 12:07Lida Genis het gesê:
Definitief Nadia!
23ste Jun. 2010, 10:17JENIFER MEYER het gesê:
HELLO................ THERE IS NO COMPARISON!!!!!!!!! 1. CAMERON HAS A BODY TO DIE FOR 2. CAMERON HAS THE GREATEST SMILE AND TEETH 3. CAMERON HAS LUCIOUS LIPS DO I NEED TO CONTINUE.... SORRY NADIA...
22ste Jun. 2010, 10:15Karin het gesê:
Sonder twyfel Nadia. Cameron is vir my plastic
21ste Jun. 2010, 20:09