Eksklusief! Willem Botha wys sy Thailand-vakansiefoto's

SARIE Julie 2012

Hy is saam met 'Oprah', 'Tom Cruise' en 'Diana' afgeneem, hy het ure op die strand in Phuket deurgebring en tussendeur baie inkopies gedoen. Sanger Willem Botha deel sy Thailand-vakansiefoto's met ons.

Vanaf 28 Mei tot 9 Junie vanjaar het Willem 'n blaaskans gevat ná hy sy nuwe album, My stem is joune, voltooi het. Hy was vir 8 nagte in Phuket, waar hy op Karon Beach tuisgegaan het, en vir 2 nagte in Bangkok.

Sy eerste enkelsnit, Breek op in stereo, doen goed op trefferparades landwyd.

Die strand waar Leo DiCaprio se film The Beach geskiet is

In 'n kanoe op pad na die 'James Bond'-eiland'n Drukkie van 'n baba-olifant in Chatong

In 'n kano op pad na die 'James Bond'-eiland / 'n Drukkie van 'n baba-olifant in Chatong

By die Sea Gypsy Village saam met 'n mak visarend

By die Sea Gypsy Village saam met 'n mak visarend

By die legendariese 'James Bond'-eilandOntspan die voete na die dag se rondloop

By die legendariese James Bond-eiland / Ontspan die voete na die dag se rondloop

Tyd om te snorkel - Op pad na die Phi-Phi-eilandeTyd vir pret by Phuket Fantasea

Tyd om te snorkel: op pad na die Phi-Phi-eilande / Tyd vir pret by Phuket FantaSea

Twee weke se 'shopping'!

Twee weke se inkopies!

Saam met 'Oprah' by Madame Tussauds in Bangkok'Tom Cruise' en Willem Botha Madame Tussauds in BangkokWillem en Diana by Madame Tussauds in Bangkok

Willem en 'Justin Bieber' by Madame Tussauds in Bangkok

Gekiek saam met 'bekendes' by Madame Tassauds in Bangkok

Hier's Willem se nuwe album

My Stem is Joune

Kyk na Willem se nuwe musiekvideo, Breek op in stereo


Verwante artikels

Galery

  • Ontspan by 'n strand na 'n dag op die see.
  • By die Sea Gypsy Village saam met 'n mak visarend
  • 'n Drukkie van 'n baba-olifant in Chatong
  • In 'n kanoe op pad na die 'James Bond'-eiland
  • By die legendariese 'James Bond'-eiland
  • Twee weke se 'shopping'!
  • Willem en 'Justin Bieber' by Madame Tussauds in Bangkok
  • Ontspan die voete ná die dag se rondloop
  • Saam met 'Oprah' by Madame Tussauds in Bangkok
  • 'Tom Cruise' en Willem Botha Madame Tussauds in Bangkok
  • Quadbike-avonture deur die digte plantegroei
  • Die plek waar Leo DiCaprio se film 'The Beach' gemaak is
  • Willem en 'Diana' by Madame Tussauds in Bangkok
  • Terapie vir die voete ná 'n lang dag se inkopies
  • Tyd om te snorkel: op pad na die Phi-Phi-eilande
  • Tyd vir pret by Phuket FantaSea
  • My Stem is Joune

Kommentaar

  • Blond

    12de Apr. 2013, 17:11
  • Thailand en Pukket nog van die bestemmings wat een dag sal wil besoek, my droom sal nog waar word. Het Willem Botha by Diaz fees in Mosselbaai sien optree - hy is 'n oulike jong sanger en as mens het hy 'n baie mooi persoonlikheid en kan baie goed doen as 'n aanbieder. Dankie Willem, dat jy hierdie tannie uitgesonder het vir daardie "rooi" soen. Sterkte met jou loopbaan en alles wat mooi is, hoop al jou drome word waar. Bly altyd neerderig en plat op die aarde. Nes jy is Riversdal ook my geboortedorp. Groete Marina Stellenbosch

    7de Mar. 2013, 11:39
  • Hi Sarie. Dankie dat julle die pragtige foto's van Willem Botha se vakansie met ons deel. Ek is n ma van 2 dogters en hulle is absoluut versot op hom. Hy is n goeie positiewe voorbeeld en baie plat op die aarde. Dankie Willem dat jy dit vir ons wys. Liefde Xané

    12de Jul. 2012, 23:38
  • Dis darem bitter mooi foto's van Willem Botha. Baie dankie Sarie dat julle vir ons meer goed van Willem gee en wys. Hy's n ongelooflike mens. Dankie Willem dat jy die met ons deel. Jy's n great mens.

    12de Jul. 2012, 17:24
  • Hello Ek sien jou fotos in Thailand Phuket dit was baie lekker geniet om vakansie te hou . Jou fotos is baie mooi en fantasie eniet Ek is doof Ek was 7 jaar gelede groep orgideeklub vakansie in thailand 2 nagte phuket ,bangkok 3 nagte en noord thailand 5 nagte . best groete Pieter

    12de Jul. 2012, 11:43