Winnie-fliek se voorprent met Jennifer Hudson
Film Bridge International het pas die voorprent van die omstrede Winnie-fliek uitgereik, berig www.aceshowbiz.com
Jennifer Hudson is te sien in die hoofrol met Terrence Howard wat die rol van Madiba vertolk. Dit vertel Winnie se storie: hoe sy Madiba se tronkjare oorleef het en ook later aangekla is. Die storie fokus soms op die negatiewe dinge rondom Winnie, maar ook op die liefdesverhaal wat haar en Madiba vir jare bymekaar gehou het.
Darrell J. Roodt is die regisseur en die film is in Kaapstad, Johannesburg en op Robbeneiland verfilm. Die film word in 2011 bekendgestel.
(Bron: www.aceshowbiz.com)
Jennifer Hudson het van 'n grootte 16 na 'n 6 gegaan vir die fliek - kyk hoe goed lyk sy!
Verwante artikels
-
'Bakgat' en 'Molly en Wors'-akteur oor sy rol in splinternuwe fliek
SARIE - November 2010
Een van die dae is die akteur Andrew Thompson, TV-ster van Molly & Wors, te sien in die fliekweergawe van Jan van Tonder se roman Roepman.
-
Charlize kry glo bose, nuwe fliekrol
SARIE - November 2010
Die Hollywood-weergawe van Sneeuwitjie (Snow White and the Huntsman) gaan eersdaags verfilm word.
-
Die Getroud met rugby-fliek se voorprent is hier
SARIE - Desember 2010 | Kommentaar: 8
Die fliek van die gewilde Getroud met rugby-TV-reeks is hier. Al jou gunsteling-karakters is daar, en kyk net wie is die sexy nuwe akteur
-
Jennifer Hudson verloor baie gewig vir Winnie-fliek - kyk wie speel Nelson Mandela
SARIE - Mei 2010
Ná haar seun se geboorte in Augustus moes Jennifer Hudson haar swangerskapsgewig verloor vir haar rol as Winnie Mandela in Winnie, 'n nuwe fliek oor dié ikoniese vrou se lewe, berig www.people.com
-
SARIE se Fanie kry rol in nuwe Afrikaanse fliek
SARIE - November 2010
SARIE se styl- en sosiale redakteur, Fanie Cronjé, het 'n rol losgeslaan in Sean Else se nuwe fliek.
-
Steve Hofmeyr oor die fliek Eat, Pray, Love
SARIE - Oktober 2010 | Kommentaar: 6
Wat het Steve van Julia Roberts se nuutste fliek gedink...
-
‘n Ma van twee tieners vertel...
Dis vir my en my man, Johan, uiters belangrik om ons seuns met die regte waardes groot te maak, sê Christine Ferreira, redakteur van die geestelike tydskrif Lééf – met hart en siel.

















Kommentaar