FOTO: Instagram (@karin_wiese)

FOTO: Instagram (@karin_wiese)

Bekendes

Die trouseisoen se mooiste rokke … sover!

Dis trouseisoen en ons is mal oor die rokke wat al op ons Facebook-tydlyn verskyn het. Party van die glanssterre het ons verras met ’n moderne rok, terwyl ander bruide meer tradisionele style gekies het.

Hier is ’n paar van ons gunsteling-rokke wat dalk nie op jou tydlyn verskyn het nie.

Jedd Kossew, kitaarspeler van Van Coke Kartel, en Raphaella

FOTO: Instagram (@richardonraet)

FOTO: Instagram (@richardonraet)

pure joy @jeddkossew @liora_stander @leannekimmel @malafrica @ellana_stander

A photo posted by missraphaella (@missraphaella) on

 

And 1 more for love @kanekossew @liora_stander @gabriellakatzeff @leannekimmel best flash mob i have ever seen A photo posted by missraphaella (@missraphaella) on

Courtnall Skosan, Leeus-rugbyspeler, en Semone

Semone se rok is deur Dennis Lloyd ontwerp.

JP du Plessis, OP-Kings-rugbyspeler, en Chloe

Emo en Michelle Adams

HUISGENOOT COVER #SayWhat #Blessed #ShesABeauty #ShesAKeeper #MrsAdams

A photo posted by emo adams (@emo_adams) on

Ruan Botha, Sharks-rugbyspeler, en Monene

Monene se rok het sy op Erin’s Wedding Lab gevind en na veredere ondersoek, het Erin’s Wedding Lab vir haar die een gemaak wat sy gesien het.

Lees ook:

  • Jana Engelbrecht

    Emo en Michelle se fotos is geneem deur Nelis Engelbrecht Photography!!! Waarom is daar geen krediet aan hom gegee nie?