FOTO Facebook

FOTO Facebook

Bekendes

Jamie Oliver word wéér pa!

Die Britse supersjef Jamie Oliver en sy gesin kan nou hul eie sewesrugbyspan begin. Jamie en sy vrou, Jools, het hul vyfde kind verwelkom. 

Hy vertel dat hy baie trots is op sy vrou, wat natuurlik geboorte gegee het, en sy nuwe seuntjie is gesond.

13882451_10154065734874807_5670152603731215651_n

FOTO Twitter

FOTO Twitter

Sy twee oudste dogters het die laaste deel van die geboorte sien. Jamie vertel op sy sosiale netwerk dat dit vir hom en sy vrou ’n groot emosionele oomblik was. En hulle het sommer die naelstring ook geknip.

24CEFC3700000578-2915286-image-a-1_1421580294261

Die Oliver-gesin voor die koms van baba nommer 5

Die Oliver-huishouding is ook bekend vir vreemde name:

1. Poppy Honey Rosie Oliver

2. Daisy Boo Pamela Oliver

3. Petal Blossom Rainbow Oliver

4. Buddy Bear Maurice Oliver

Die nuwe lid van die gesin het nog nie ’n naam nie. As ons moes raai, dalk iets soos:

Mandarin Umami Moses Oliver

Wat dink jy moet hy die nuwe baba noem?

  • Nicolette Pieters

    Button Cuddles Jack Oliver