FOTO: Clinton Lubbe (Geneem vir die Desember 2014-uitgawe)

kykNET Silwerskermfees

Debuut: Nataniël se kortfilm

Nataniël maak tydens hierdie jaar se Silwerskermfees sy heel eerste verskyning in in ‘n kortfilm.

ALMON, HENRY is die verhaal van ‘n student wat sy ouers se huis oppas tydens ‘n vakansie. Hy word bewus van ‘n eksentrieke figuur in die woud langs die huis. Uiteindelik vind ‘n ontmoeting plaas. Die hoofrolle word vertolk deur Nataniël en Armand Aucamp. 

Draaiboek: Nataniël
Regie: Janhendrik Burger

Kyk die lokprent:

Nóg by Silwerskermfees

Dokumentêre films

Bestaande films – deel 1

Kortfilms – deel 1

Kortfilms – deel 2