Fader SARIE silwerskerm 15
kykNET Silwerskermfees

Die kykNET Silwerskermfees skop die week af!

Kampsbaai gaan weer van 26 tot 29 Augustus “’n Cannes in die kleine wees” met die kykNET Silwerskermfees, sê kykNET. Daar gaan flieks geëet, gepraat en geleef word.

Dié Suid-Afrikaanse filmfees word by The Bay Hotel in Kampsbaai gehou. Lees meer oor hierdie fees HIER.

Kaartjies is nou beskikbaar by TicketPro. Hou ook kykNET Silwerskermfees se Facebook- en Twitter-blad dop vir meer inligting.

Laai die program hier af: Silwerskerm Feesprogram 2015

Kortfilm

Dokumentêr

  • Bettie
  • Ten Year Tightrope
  • Getting Away with Murder
  • A Tribute to the Frontline States
  • The Shore Break
  • Vat die pap
  • The Foreign Minister
  • The Story of African Film

Speelfilm

Première

Lees meer HIER

Fader SARIE silwerskerm 15