a
kykNET Silwerskermfees

Die Snelweg Sluiper – kykNET Silwerskermfees 2015

Die sogenaamde Snelweg Sluiper, wat die afgelope paar weke amok maak op die snelweë van ’n onbekende metropool, is nog steeds op vrye voet.

Die storie handel oor ’n reeks bisarre gebeurtenisse wat in die aand op ’n snelweg plaasvind.

Dis ’n wêreld waar paranoia en desperaatheid seëvier, waar daar geen konstantes is nie; geen wit of swart nie, en geen reg of verkeerd nie; ’n wereld waar ’n lukrake ontmoeting met ’n vreemdeling net noodlottig kan eindig.

Regisseur: Marius O’Neill
Draaiboek: Lauren Tee
Vervaardiger: Andrew Gould
Met o.a. Ishraad Ally, Alwyn van der Merwe en Christine Tesco


Lees meer oor die kykNET Silwerskermfees HIER.