Bekendes

Larry King: “Charlize Theron is die sexyste vrou met wie ek nóg ‘n onderhoud gevoer het”

Met die viering van Larry King se 25ste jaar vanjaar op CNN, het die rolle verlede Saterdagaand (5 Junie 2010) omgeruil. Donald Trump het hierdie keer ‘n onderhoud met Larry King gevoer oor van sy beste herinneringe die laaste 25 jaar.

Alhoewel Larry King reeds vir 53 jaar onderhoude met mense voer, is hy egter vir die laaste 25 jaar by CNN. En in sy leeftyd was hy reeds 7 keer getroud!

Sy beste onderhoud was glo een wat hy met Marlon Brando destyds gevoer het. “Omdat hy so moelik was om in die hande te kry.”

Luister na ‘n podcast van die Larry King-onderhoud op CNN

  • c6Kbnb grnbndiruedf, [url=http://smpwyaqjvcoq.com/]smpwyaqjvcoq[/url], [link=http://vyzraicacmsq.com/]vyzraicacmsq[/link], http://ishbvedqzhyy.com/