Bekendes

Model Cindy Crawford word 50

Glo dit of nie, maar die supermodel Cindy Crawford is vyftig! 

Dié ma van twee het haar verjaardag met haar man, Rande Gerber, op die Karibiese eiland St. Barthélemy gehou.

Sy het foto’s op sosiale media gedeel

First day at 50. Thank you for all of the birthday wishes yesterday!

A photo posted by Cindy Crawford (@cindycrawford) on

 

 

Having @RandeGerber by my side is the best way to celebrate. #50

 

A photo posted by Cindy Crawford (@cindycrawford) on

 

Sy het ook ’n foto van haar 21ste verjaardag gedeel. Ons kan skaars die verskil sien!

#TBT My 21st birthday. The cake says “What’s Next?” — now I know!

A photo posted by Cindy Crawford (@cindycrawford) on

Baie geluk, Cindy!

Hier is nog ’n paar sterre wat ongelooflik lyk bó 50

Anna-Mart van der Merwe

Christie Brinkley

Demi Moore

Julianne Moore

Sheryl Crow

Lees nou