FOTO Getty Images / Gallo Images

FOTO Getty Images / Gallo Images

Bekendes

Nicole Kidman se ewebeeld

Praat van aartjie na die vaartjie!

Met dieselfde rooi krulhare en helder blou oë begin die 5-jarige Faith Margeret Urban al meer soos haar ma, die aktrise Nicole Kidman lyk.

 

 

Faith Margeret en haar 7-jarige suster, Sunday Rose, is die Moulin Rouge!-aktrise se dogters met haar man, die sanger Keith Urban. Die paartjie het onlangs hul tiende huweliksherdenking gevier.

Hier is nog ’n paar celeb-kinders wat na hul ma’s lyk:

Kate Moss en Lila Grace Moss Hack

  A photo posted by Vogue Italia (@vogueitalia) on

 

Cindy Crawford en Kaia Gerber 

 

Julianne Moore en Liv Freundlich

Reese Witherspoon en Ava Phillippe

 

Michelle Obama en Malia Obama

Lees nou

Kate Moss en dogter pronk op Vogue

Kelly Osbourne se nuwe liefde!

Komediant Joan Rivers se besittings opgeveil