FOTO Instagram / @fafdup en @panerai

Bekendes

Is hulle SA se 20 mooiste mans? Sê jou sê!

Dit is amper Vrydag en jy is moeg gedink ná ’n week van harde werk.

Daarom gee ons jou ’n ruskans met iets vir die oog – ons 2016-lys van Suid-Afrika se mooiste mans. Baie mense het laasjaar gevoel die 2016-lys kort ’n paar mooi manne en ander moet waai… sê nou jou sê en laat weet wie op ons nuwe 2017-lys moet verskyn! Hierdie lys word volgende Donderdag bekend gemaak. 

Hier’s 2016 se mooiste mans, in geen spesifieke volgorde nie…

1. Paul du Toit

FOTO: Instagram (@paulie_du_toit)

FOTO: Instagram (@paulie_du_toit)

2. Damian de Allende

FOTO: Instagram (@damiandeallende)

FOTO: Instagram (@damiandeallende)

3. Irshaad Ally

FOTO: Instagram (@irshaadally)

FOTO: Instagram (@irshaadally)

4. Wayde van Niekerk

FOTO: Instagram (@waydedreamer)

FOTO: Instagram (@waydedreamer)

5. DJ Mouton

FOTO: Binnelanders (Dann-Jacques)

FOTO: Binnelanders (Dann-Jacques)

6. Bobby Skinstad

FOTO: Verskaf

FOTO: Verskaf

7. Nick Mallett

FOTO: Youtube

FOTO: Youtube

8. Francois van Coke

FOTO: Instagram (@laliewild)

FOTO: Instagram (@laliewild)

9. Armand Aucamp

FOTO: Instagram (@armandaucamp)

FOTO: Instagram (@armandaucamp)

10. Jaco Smith

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

11. Kahn

FOTO: Verskaf

FOTO: Verskaf

12. Jan Serfontein

FOTO: Instagram (@lanischoltz93)

FOTO: Instagram (@lanischoltz93)

13. Mmusi Maimane

FOTO: Instagram (@mmusimaimane)

FOTO: Instagram (@mmusimaimane)

14. James Alexander

FOTO: Instagram (@anelalexander1)

FOTO: Instagram (@anelalexander1)

15. Bobby van Jaarsveld

Bobby as mnr. Conradie in die Afrikaanse musiekfilm 'As jy sing'

Bobby as mnr. Conradie in die Afrikaanse musiekfilm ‘As jy sing’

16. Maps Maponyane

FOTO: Instagram (@mmaponyane)

FOTO: Instagram (@mmaponyane)

17. Faf du Plessis

FOTO: Faf du Plessis vir Bjorn Borg

FOTO: Faf du Plessis vir Bjorn Borg

18. Jan-Hendrik van der Westhuizen

Jan-Hendrik teken sy boeke. FOTO: Phyllis Green

Jan-Hendrik teken sy boeke.
FOTO: Phyllis Green

19. Chad le Clos

FOTO: Instagram @chadleclos92

FOTO: Instagram (@chadleclos92 )

20. J’Something van Mi Casa

FOTO: Instagram (@jsomethingmusic)

FOTO: Instagram (@jsomethingmusic)

  • Soné Iori

    Ek sal verseker ons Mnr. Suid Afrika Armand du Plessis by die lys voeg!

  • Madelyn

    Kyk, ek is nou nie so seker van baie van hierdie manne se looks nie, van hulle is glad nie aantreklik vir my enigsins nie….. smaak verskil van vrou tot vrou…

  • Louise Schutte-koekemoer

    Bobby vanjaarsveld is my keuse

  • Clinton Holloway – Horacek

    Bobby Van Jaarsveld by ver 🙂

  • Nicky

    Jonathan Boynton-Lee maak my knieë lam!

  • Liezel Watkins

    Wat van Stefan Ludik?????