Ons praat met
-
Riana Nel – vir seker die moeite werd!
SARIE Februarie 2012 | Kommentaar: 2
Dis Riana se gróót jaar! Hier's hoekom
-
Altus en Zetske deel hul wittebrood-foto-album
SARIE Maart 2012 | Kommentaar: 11
TV-sterre Altus Theart en Zetske van Pletzen het eers in die Pilanesberg en toe in Kenia gaan wittebrood hou. Hulle deel hul foto-album eksklusief met SARIE-lesers. (Wittebrood: www.heyneketours.com)
-
Christa Steyn se genadetyd
SARIE Maart 2012 | Kommentaar: 55
Sy’s nie bitter of kwaad nie, nie eens terneergedruk nie – en sy sal aanhou komponeer, aanhou werk, aanhou veg. Christa Steyn, een van SA se grootste musieksterre, praat oor goue oomblikke en haar stryd teen kanker.
-
Video-hoogtepunte: onderhoud met akteur Deon Lotz
SARIE Maart 2012
Mense begin omkyk as hulle hom op straat sien. Deon Lotz lyk bekend, maar vanwaar? Wel, dalk ’n TV-advertensie, ’n hand vol verhoogstukke. Hy het ook ’n hutspot van rolprente in sy sak. Een daarvan is
Skoonheid, wat onlangs op die Cannes-filmfees bekroon is -
Jason Hartman: fliek-debuut, nuwe CD & Monaco wink!
SARIE Februarie 2012 | Kommentaar: 2
"My lewe was soos 'n tragiese drama, geen komedie nie. Dis die wonder daarvan." Jason Hartman gesels oor sy kinderjare, sy nuwe fliek, nuwe CD en daai vertoning in Monaco.
-
Kyk net hoe lyk Lizz Meiring vir nuwe verhoogstuk
SARIE Februarie 2012
"Dis 'n fascinating ding wat ek geskryf het.’’ Die aktrise Lizz Meiring is nie bang om anderste dinge op die verhoog te probeer nie. Die nuutste toneelstuk uit haar pen is Speel.
-
Sean Else trek Kaap toe
SARIE Februarie 2012 | Kommentaar: 1
Die rolprentregisseur Sean Else is nou 'n Kapenaar. Op 1 Februarie het hy en sy vrou (met wie hy op 3 Desember 2011 getroud is), Carla, van die Noorde na Houtbaai getrek.
-
Patricia Lewis verloor 8 kg (binne drie maande!)
SARIE Februarie 2012 | Kommentaar: 41
"Boere-Zumba" en báie minder koolhidrate (en meer proteïene soos eiers, vis, maalvleis en biefstuk) is haar geheim.

















Kry jou SARIE oral, enige tyd