Ons praat met

Agter die skerms by die BAFTA’s – partytjiefoto’s

Die onlangse 2010 BAFTA’s (Orange British Academy Film Awards) is op almal se lippe, en sarie.com vat jou agter die skerms na die Grey Goose Vodka Soho House After Party waar al die sterre na die tyd uitgehang het.

En hoewel die twee beste akteurs, Colin Firth (A Single Man) en Carey Mulligan (An Education) vir 2010 albei Britte is, het die beste fliek vanjaar uit Amerika gekom – The Hurt Locker.

Kathryn Bigelow (regisseur van The Hurt Locker) is ook die eerste vrou wat ooit met die groot regisseursprys wegstap. Gaan sy dit by die Oscars ook doen?

Klik hier vir die volledige lys van BAFTA-wenners

Jonathan Rhys Meyers
Carey Mulligan (An Education) Jonathan Rhys Meyers
Tom Ford en Colin Firth Kate Winslet
Tom Ford en Colin Firth Kate Winslet
Tom Ford, Livia Giuggioli en Colin Firth Claudia Winkleman
Tom Ford, Livia Giuggioli, Colin Firth Claudia Winkleman

Wie lyk die mooiste?