Ons praat met

Agter die skerms by Survivor se eerste episode

Die deelnemers is venynig en dis lekker om almal in aksie te sien. Die rugstekery het sommer al in die eerste paar minute op die eiland begin. Dit was verrassend om te sien dat die deelnemers wat die sterkste voorgekom het, die ander deelnemers woedend gehad het omdat hulle geen uithouvermoë het nie.

Hier is ‘n paar aanhalings uit die eerste episode wat die joernaliste by die voorskou laat lag het:

“Ek is nie ‘n f*kkin meermin nie. Ek is nie gemaak hiervoor nie.”

“Ek het gedink hy gaan te veel kos eet. Hy gaan nie kan hardloop nie. En ek was reg.”

“Ons het twee loser-leiers.”

“Hy dink hy’s ‘n stamleier. Hy’s nie veel van ‘n leier nie, kom ons wees eerlik.”

**Ons hou jou elke Woensdagoggend op die hoogte van wat agter die Survivor SA-skerms aangaan.

Survivor-deelnemers Sandy Schultz Survivor-uitdaging
Die Survivor-deelnemers Sandy Schultz, Survivor-deelnemer ‘n Survivor-uitdaging op
Santa Carolina, Mosambiek

Raai wat?

Wat jy nie van Nico Panagio geweet het nie…

  • Disappointed

    I must admit, after all this waiting…. Please don’t call them celebrities! They are all but.Christina, why did you even bother to go. All the attitude, it is actually bordering on ridiculous, you would think that they are important. WAKE UP, you are "normal" people just like the rest of us, or shall I rather say we don’t want to be like you!

  • S. Pereira.

    Why did Christina Storm bother to go onto Survivor. Her position could have gone to someone who really wanted to enjoy the experience and work for a charity of their choice. Im sorry that Garth had to go so soon. HE could have been such an asset to his team. Dont they supply medicine or ointments in case of accidents or injuries?

  • Ai Christina, jy het ons teleurgestel! Sou wou sien hoe jy gat skop maar nou weet ons jy het nie die uithou vermoee wat nodig is om so iets deur te sien nie… of was dit dalk die arogansie van sommige spelers wat jou ondergekry het….deel van die lewe pop! Geniet eerder jou kinders tuis en die maklike dinge wat jou kant toe kom!

  • Angela Vermaak

    Christina Storm and Granite were actually pathetic…….!!! What an EMBARRASSMENT FOR ALL SOUTH AFRICANS……….!!!

    WHAT IS WRONG WITH THE PRODUCERS?? ARE THEY UNABLE TO SELECT INDIVIDUALS WHO WOULD HAVE ENJOYED GOING ON TO SURVIVOR FOR A GOOD CAUSE??

    COUNT ME OUT AS A VIEWER ON WEDNESDAY NIGHTS, I’LL WAIT FOR THE AMERICAN SURVIVOR SERIES TO START………….!!

  • eMShNq qgcfgcbxxpzi, [url=http://pmbcuoiqnvvz.com/]pmbcuoiqnvvz[/url], [link=http://cgirsmurkuca.com/]cgirsmurkuca[/link], http://pezggpocgrps.com/

  • sevfdkry

    HUw2LK ubvbekuoofov, [url=http://uqrkoamhkwqg.com/]uqrkoamhkwqg[/url], [link=http://rcvxiuorrhou.com/]rcvxiuorrhou[/link], http://lagdmqrnxmhz.com/