Amalia Uys FOTO: Phyllis Green

Amalia Uys FOTO: Phyllis Green

Ons praat met

Agter die skerms met Amalia Uys + VIDEO



Agter die skerms saam met Amalia, die voorbladgesig van ons Maart-uitgawe (vanaf Maandag 18 Februarie 2013)


Amalia Uys in Londen

Twee jaar gelede het Amalia haar verjaardag in Londen gevier. Sy is gaande oor oorsese reise en beplan om elke tweede jaar oorsee te gaan. “Hopelik verken ek binnekort die Ooste of Suid- Amerika … as die geldsake dit natuurlik toelaat,” sê sy.

Ons agter-die-skerms-span vergelyk Amalia met die Sweedse Hollywoodster, Greta Garbo (foto bo), omdat sy so ’n onkonvensionele, interessante voorkoms het. Amalia Uys
Estée Lauder Pure Color Gloss in Passion Fruit (R250) ’n Appelkooskleurige lipglans lyk mooi by enige veltoon. Probeer Estée Lauder Pur Color Gloss in Passion Fruit (R250)

“As jy goed is met iets, is dit jou reg om dit te doen totdat jy 100 jaar oud is.” – Amalia

Amalia Uys agter die skermsAmalia Uys agter die skermsAmalia Uys agter die skermsAmalia Uys agter die skermsAmalia Uys agter die skerms

Amalia Uys agter die skerms