ldc_coat_green_cross
Ons praat met

Agter die skerms met Leonardo DiCaprio en Tag Heuer

Die legendariese Tag Heuer, ‘n leier in luukse sport-geïnspireerde horlosies, inspireer weer met die nuwe ‘Ridders van tyd’-advertensie-veldtog, met sterre Leonardo DiCaprio, Tiger Woods, Lewis Hamilton en Maria Sharapova. Die goue draad van die veldtog is die vraag “What are you made of?”. En dis juis dít wat hierdie 4 persoonlikhede onderskei as presteerders op hul onderskeie gebiede.

Leonardo is die gesig van die nuwe ultra-manlike Aquaracer 500. Tiger Woods bemark Link, Formule 1-kampioen Lewis Hamilton is die gesig van die topverkoper Carrera-reeks en tenniskampioen Maria Sharapova verskyn in advertensies vir die Aquaracer- en Link-vrouereekse.

Besoek www.tagheuer.com

Sien die agter-die-skerm foto’s hieronder en kyk na die nuwe advertensie.