Ons praat met

Agter die skerms saam met Angelique Gerber (Clara in 7de Laan)

Fanie, SARIE se styl- en sosiale-redakteur is verantwoordelik vir die stilering van SARIE se voor- en binneblaaie. Hy was tot onlangs die aanbieder van die oormaak-program ID op kykNET en is ‘n gereelde gas op Glitterati.

Fanie se mooimaak met Angelique:

Wat dra sy vir die voorblad?
“Haar oë vonkel, haar hande praat saam, haar hare skitter… Toe besluit ek op blinkers en speelse ringe vir die voorblad om haar persoonlikheid te weerspieël. Ek het haar onder die blink bostuk ‘n noupassende top laat aantrek – in ‘n koel pienk wat die kleur van die silwer blinkers optel. Die kontras tussen die materiale maak blinkers juis dagdrag.”

Haar oë…
werk met kontras. Angelique se oë tref met swart oogomlyner, swart maskara en sterk wenkbroue.

Haar lippe…
is neutraal gehou vir kontras. Gebruik sagte pienke, beiges, bruine of ‘n titseltjie pers vir die voorkoms

Haar hare…

  1. Dis drooggeblaas met ‘n groot borsel.
  2. Toe in 8 stukke verdeel.
  3. Elke stuk is om ‘n krultang gedraai – van die onderpunt opwaarts na haar kop – vir groot, los krulle.
  4. Tóé kon ons feitlik enigiets daarmee doen – van los hare tot ‘n vlegsel en ‘n los bolla in haar nek
  • candice

    sy is die pragtigste mens ooit, baie lieflike voorkoms

  • Ek is mal daaroor, die hare die klere en kleure, en jy is stunning Ang. Well done Sarie en die span!

  • ANTHONY FOSTER

    ANGELIQUE JY IS NET DIE BESTE. JY KRY NIE BETER NIE!!!!!!!!!

  • Angelique Gerber

    Thanks Sarie julle het regtig goeie werk gedoen en ek het myself gate uit geniet!!! Dankie vir die mooi kommentaar julle!

  • Irene Mol

    Dit is pragtig om jou soos ‘n roosknop te sien oopgaan & ontluik! Behou jou skoonheid in Christus en dan …… ‘THE SKY IS THE LIMIT!!!!!’

  • Brenda

    wow! sy is stunning….. baie mooier as op tv!!!

  • Mariaan Adler

    Wow Sarie julle is great! Clara jy rock! Ek is mal oor 7de Laan.Jammer ek moet jou uitsonder as my heel beste Suid Afrikaanse akstrise, want jy het alles hoe gelukkig kan ‘n mens wees? Jy is my idol!!!!Eendag moet jy asb. ‘n pop laat maak wat net soos jy lyk die pop se naam moet Clara wees. Jy sal ‘n miljoenêr wees. Jy is ‘n Briljante aktrise.
    Lief vir jou Clara
    Mariaan Adler

  • Griet Reynecke

    Angelique is beeldskoon! Wens haar net die mooiste in die lewe toe. Elke ma begeer om met so mooi dogter geseen te kan wees.

  • Alta

    Hierdie vrou is absoluut pragtig. Sy is so geseend met haar voorkoms, en as sy net so tikkie van die Clara persoonlikheid het sal sy die heel wonderlikste vrou ooit wees.

    Fantasties, beeldskoon. Ek beny haar!!

  • Louis C

    Angie,jy lyk great!!..well done Sarie,Angie jy verdien dit.

  • Suzette

    Angelique is werklik pragtig. Haar rol is uitsteken. Sy is my gunsteling karakter!Sy is excellent!!!!!

  • Sini Deysel

    Angelique is regtig ‘n oulike meisie en is elke keer wanneer ek haar op 7de Laan sien net mooier en meer oortuigend in die rol wat sy vertolk as Clara. Van alles wat ek nou van haar weet danksy die nuutste Sarie, is die heel belangrikste egter haar openlike getuienis dat sy as Christen geseen is met soveel wonderlike talente en dat sy die eer daarvoor aan die Here gee!!

  • Annerie Steyn

    Angelique het ‘n absolute klassieke voorkoms! stel ‘n wonderlike voorbeeld vir ander vroue wat skoonheid aanbetref. Sy is pragtig!

  • johann

    jy is ontsettend mooi!
    Jy het die wereld aan jou voete,ons is trots op jou.
    jy sal nooit alleen en eensaam wees nie

  • TRGgID wgvifsqlzdpn, [url=http://ggthzbrpisaa.com/]ggthzbrpisaa[/url], [link=http://tchkgpwfrlny.com/]tchkgpwfrlny[/link], http://hvwmomwisncv.com/

  • Richard Venter

    Ek koop sommer al die Sarie’s hier by die kaffee met Angelique op. Waar is daai asblik? Hierdie motor tydskrifte moet waai. Angelique is waarlik ‘n pragtige dame wat baie trots op haarself kan wees. Ek dink haar ma moet sommer ‘n groot knuppel kry vir al die hansworse wat met ‘n ring na haar aangehardloop gaan kom. Nou waar het ek daai ring nou weer gesit…… 😀

  • Ronel

    Angelique is pragtig! Wow ek het vir my ouma Sarie gaan soek van winkel tot winkel geloop uitverkoop. Dankie Angelique vir jou awsome beriggie ons almal het sommer gehuil nadat ons jou beriggie gelees het en vir my pa die Sarie gegee en gesê hy moet dit ook lees, omdat hy ook nooit daar was vir my nie. Ek stem pa’s besef nie dat hulle ook deel van hul kinders moet wees. Jy gaan tweede Charlize Theron wees. Sterkte jy gaan groot hoogtes bereik! Ek sien so op na jou. Ek stem saam met Richard Venter jy kan baie trots op jouself wees. Ek het gedink jy is so gelukkig en het net maanskyn en rose gehad. Min wetend hoe baie jy moes deurmaak. Jy is stêr duisend. Engel met silwer vlerkies. Bye stunning girl!

  • Triens

    Ek is mal oor jou en jy is my en my maatjies se super hero. Jy is pragtig. Ons kan nie glo jy is ‘n Afrikaner nie. Ons is so baie bly vir LIG en Huisgenoot en veral vir Sarie nou met jou stunning berig. Ons het ‘n plakboek begin met ons mooiste idol. Ons het gedink jy kom regtig van Romenie af. My beste maatjie het jou inligting op 7de Laan se webtuiste gelees. Nou weet ons die aksent is maar net deel van jou rol. My ma sê jy is “brilliant”

    Ons kan nie wag dat jy saans op die kassie kom nie.

    Love u Clara. Jy is amazing!

    Liefde
    Triens

  • Ferdie

    Clara so onskuldige meisie het in ons harte geklim.
    Clara ons is mal oor jou. Clara jy is baie spesiaal vir al ons. Go for it girl!!!!!!!!!!!!! Baie sterkte met jou loopbaan. Wens net jy was langer saans op tv.

    Ons het gedink jy kom regtig van Romenie af. Jou aksent is puik . Ons kan nie wag om te sien wat jou storielyn gaan wees nie. Love u Love u Clara. Jy is amazing! super hero.!!!!!!! Clara, meisiekind, besef jy hoeveel talent het jy? Hoe gelukkig kan jy wees. Dan is jy nog ‘n stunning girl ok. 7de Laan moet jou net nooit deur hulle vingers laat glip nie. Jy het die wind uit ons seile geslaan. JY is ‘n born STAR!!!!!!!!!!!!!!! WELL DONE GIRL!!!!!!!!!!!!!! Jy het net hierdie warm atmosfeer om jou wat die ander akteurs nie het nie.

  • Angela

    Awsome Angelique. Jy is lieflik. Sarie asseblief nog voorblad vir die leiflingsaktrise. Danie ons soek cLARA TERUG. sY HET UITMUNTENDE ROL GESPEEL. Sarie julle is tops