Ons praat met

Agter die skerms saam met Elma Postma

VOORBLADMOOI SOOS ELMA

Elma straal so ’n pragtige persoonlikheid uit dat ek soms vergeet om verder as haar oë en glimlag te kyk. Sy’s beslis een van die mees fabulous mense in die bedryf, ’n klassieke skoonheid.” fotograaf Clinton Lubbe

Duifgrys-blou top deur Spiro Villioti

Dié dramatiese duifgrys-blou top is ontwerp deur Spero Villioti.
Prys op aanvraag, 011 325 6088.

Italiaanse Casadei-skoene (Nina Roche) Handskoene (R429), Country Road, Woolworths Pink Happiness van Revlon (R209,95)

Italiaanse
Casadei-skoene
van satyn en
leer (prys op
aanvraag),
Nina Roche.

Handskoene is
dié seisoen ’n
moet-hê
bykomstigheid.
Leer-handskoene
(R429), Country
Road @ Woolworths.

Dramatiese,
rokerige
oë vra hiervoor:
Revlon
Matte Luxurious
Color Kohl
Eyeliner in Black
Truffle
(R99,95).

Omvou jouself in
sagte geure
van dal-lelie,
jasmyn,
ilang-ilang en
bergamot met
Pink Happiness

van Revlon
(R209,95 vir 50 ml EDT).

In die Junie-uitgawe het ons, net vir die pret, ‘n man vir Elma gesoek, en gevind!
Kyk wie dit is in die Junie-uitgawe, nóú te koop!

  • Christel

    Pragtige foto’s. Sy is een van ons land se mooiste aktrises!

  • Annetjie

    Ek stem saam pragtige fotos. Elma bly so sprankelend, ons volg jou loopbaan en wens jou nog meer sukses toe.

  • Hes Myburgh

    Elma jy raak mooier by die dag. Dis lekker om na ons mooi Suid-Afrikaanse celebs te kyk.

  • Tallie

    Elma, jy lyk stunning!!!

  • Lizelle

    Elma jy lyk stunning!! Gebruik elke geleentheid sover jy kan en doen voort met jou goeie werk.

  • Loraine Meyer

    Elma is een van ons land se pragtigste vroue. Ek is so bly jy is weer blond – dit pas jou.

  • Vicky Claassen

    Elma jy is net so sprankelend mooi soos jou persoonlikheid! Jou oë skitter altyd!

  • Candice T

    WOW!!! AMAZING PICS!! Can’t wait for Boer Soek n Vrou2!

  • Magdel Jacobs

    Dit was wonderlik om jou te ontmoet toe jy in Reebok kom kuier het so paar jaar gelede. Jy het so ‘n mooi persoonlikheid.

  • Brunhilda Venter uit Australië

    Hi Elma Jy is pragtig van binne en van buite. Hou so aan.

  • Leoni Morkel

    Ek het twee vrae:

    Waar kan ek die stunning denim baadjie koop wat Elma in die foto’s dra?

    En die krale?

    Sy is pragtig en love haar styl…….

  • marié

    Hi Elma, jy het die boer soek ‘n vrou 1 en 2 baie baie goed aangebied.
    nou wag ons vir 3, maar hoop nie dit sal uitdraai soos 2 nie. Boer soek ‘n vrou 1 was baie baie goed, en ons is mal oor Tickey & Selma-Louise bymekaar uitgekom het. Hulle pas so mooi bymekaar.
    is ook mal oor jou persoonlikheid, jy lyk altyd so goed en lag ook altyd.

  • zMPEzd ynztldzuhezi, [url=http://hzykoaruzgzq.com/]hzykoaruzgzq[/url], [link=http://pgseqywqjixy.com/]pgseqywqjixy[/link], http://evmkztcnsqac.com/

  • pIJ2Qz lgxgufaonflk, [url=http://aqgmhxjrmhyn.com/]aqgmhxjrmhyn[/url], [link=http://ffaivsocmhjb.com/]ffaivsocmhjb[/link], http://qlrmauigrchn.com/

  • A3fXKh gjhdzctjckpj, [url=http://bcpmighipwzu.com/]bcpmighipwzu[/url], [link=http://saxspzikrqcs.com/]saxspzikrqcs[/link], http://qfyevjvubvgq.com/

  • BEflhb iadiyizjatbs, [url=http://jxxxfprrkhoa.com/]jxxxfprrkhoa[/url], [link=http://fctyluywsqib.com/]fctyluywsqib[/link], http://bjqfezvzcozy.com/

  • IscPP8 pndcqyvahtrg, [url=http://hmrizgtamqzl.com/]hmrizgtamqzl[/url], [link=http://iqiswatnxuks.com/]iqiswatnxuks[/link], http://xtdqdvvjijml.com/