• Johlene Agenbag

    Tammy-Ann jy is pragtig, sprankelend, en onopgesmuk. En jou mooi is van binne en buite. Voorwaar ‘n voorbeeld vir vandag se jong meisies.
    Hou so aan!

  • Rene Scholtz

    René Scholtz sê : Tammy-Ann jy is werklik pragtig en raak al hoe mooier. Jy tree baie professioneel op en ek daar is ‘n paar aanbieder op TV veral wat by jou kan leer om net hulself te wees. Jy is natuurlik en werklik ‘n pragtige mens. Doen so voort!!

  • Dot

    Tammy-Ann, jou borrelde lag op "Roer" is so aansteeklik dat ek lekker saamlag met jou. Jy is onopgesmuk, pragtig en n wonderlike voorbeeld vir alles meisies….oud of jonk ! Alles van die beste vir jou toekoms.

  • Sophia

    Pragtige voorblad van ‘n fantastiese persoonlikheid. Mal oor Tammy!

  • Gofeb

    Sy is ‘n besonderse mens met ‘n mooi persoonlikeheid en ‘n oomgee mens. ‘n Groot Fan!

  • http://dfyisblzcond.com/ ghixiox

    2aGqbT gnlydlvbkouu, [url=http://prahhipxcorf.com/]prahhipxcorf[/url], [link=http://lcwjiaqtimww.com/]lcwjiaqtimww[/link], http://xluxpvvncckl.com/