FOTO: Facebook

Ons praat met

Akteur Deon Lotz praat oor sy ondervindings op drie internasionale filmstelle

 

Die akteur Deon Lotz praat oor sy ondervindings op drie internasionale filmstelle – Winne Mandela (2011), Mandela: Long Walk to Freedom (2013) en Kite (2014). Hy vertel hoe dit is om skouers te skuur met van die wêreld se grootste sterre soos Idris Elba, Samuel L. Jackson en Jennifer Hudson.

 

Ons praat met hom op SARIE TV oor dié ondervindings

Deon Lotz en Graça Machel FOTO: Facebook

Deon Lotz en Graça Machel FOTO: Facebook

Steve Janine Maart voorblad cover

 

 

Lees van nóg Suid-Afrikaanse akteurs wat in internasionale films speel in die nuwe uitgawe van SARIE – nóú op die rakke!