Ons praat met

Akteur Johnny Depp nie dood nie!

Waar het dié storie sy loop gekry?

‘n Berig met ‘n foto (onder) wat skynbaar op die CNN-webtuiste verskyn het, het vertel dat ‘n padversperring sy motor in Bordeaux, Frankryk, deurboor het. Die nuus het binne sekondes soos ‘n veldbrand deur die kuberruim versprei – grootliks op Twitter. Maar as jy fyn kyk, sal jy sien dat die oorspronklike berig in 2004 geplaas is. ‘n Gekskeerder het die oorspronklike CNN-berig verwerk met vals inligting oor die akteur se motorongeluk en dit op die gemeeskapsnetwerk Angelfire geplaas.

Die vals Johnny Depp-berig

  • Wiln Wegner

    Dit is werklik baie siek om met die dood, veral nog op beroemdes te spot. het die persoon dan iets teen Depp?.

  • Eureka

    Ek stem dis nogal siek om so die spot te dryf. Van spot kom spoke het my ouma altyd gese. Die persoon is obviously verveeld met sy/haar eie lewe en daarom die stories… Mens kan net jammer voel vir so ‘n persoon.

  • h3xZj6 zohctprpsokp, [url=http://jdwxtendelmi.com/]jdwxtendelmi[/url], [link=http://udurysdakiqm.com/]udurysdakiqm[/link], http://vzqdguhkwrgb.com/