Ons praat met

Angelique Gerber (7de Laan se Clara) op Noot vir Noot

Sy neem aan die 35ste reeks se celebrity-program deel. As jy wil weet wie saam met haar gaan deelneem, sal jy moet wag tot volgende jaar wanneer dit op SABC2 uitgesaai word!

Is jy ‘n musiekkenner?
Ek ken pop-musiek nogal goed, maar Noot vir Noot hou mos daarvan om ‘n Neil Diamond- of Beatles-nommer in te gooi. Ek het in my ma se CD’s ingevaar om so bietjie voor te berei.

Hoe hanteer jy die senuwees?
Ek doen nie. Ek is lekker nervous. Ek wil nie my naam peanut maak nie.

Gaan ons bietjie van Clara sien tydens die program?
Ek sal definitief ‘n paar Clara-frases laat val.

Wat is jou gunsteling-musiek?
Ek is mal oor pop-musiek soos Gossip. Ek hou baie van die SA-groep Locnville, maar Muse is my gunsteling. Eminem se nuwe liedjies is cool. Die een wat hy saam met Rihanna sing (“Love the way you lie”) is my selfoon se ring tone.

Is jy ‘n aanhanger van Noot vir Noot?
My ma is ‘n aanhanger. Danksy haar weet ek wat vir my voorlê.

  • MARTHIE COTHILL

    JY IS PRAGTIG IN SIDE OUT EN JY MAAK MY KLEIN KINDERS SO BLY OOR JOU
    ROL IN SEWENDE LAAN, BAIE DANKIE PRAGTIG
    MARTHIE COTHILL

  • Pw0wEf ydovsshaaqut, [url=http://naikzogdjulv.com/]naikzogdjulv[/url], [link=http://zsxlytvlzaez.com/]zsxlytvlzaez[/link], http://paruaekzjxzv.com/

  • Lionel

    Kan nie wag om programte sien nie. Jy is die oulikste karater wat Danie ooit kon uitdink. Jy kwyt jou besonders goed van jou taak. Hou so aan. Ons lief jou baie

  • Christina Smith

    Angelique jy moet asseblief inskryf v d wedstryd in Huisgenoot van 3 Maart. Hulle soek Kate Middleton e ewebeeld en jy lyk vir my nes die nuwe prinses van Engeland. Doen dit hoor – groot pryse. Liefde. Tannie van Durban.

  • Harry

    Jy is die heel mooiste. Ons huil krokodiltrane oor jou in 7de laan. Jy gaan nog baie vêr kom. Jy is een van dei mees talentvolste aktreurs in die wêreld. Hier kom Angelique wêreld. Hou so aan met puik werk