img_2011
Ons praat met

Anna-Mart: Agter die skerms van jou Maart-uitgawe

Franschhoek is haar tuiskoms – tussen emosies, geure en kleure wat sy verstáán. Haar passie is Afrikaans, maar haar inspirasie lê onbeskaamd by haar Franse erfenis. Dít leef sy nou uit saam met SARIE in ‘n nuwe verhoogstuk, Afri-Frans.

Kyk deur ‘n foto-album van Anna-Mart in SARIE oor die jare.

Anna-Mart skryf ‘n kortverhaal eksklusief vir SARIE

Wat jy nie van Anna-Mart van der Merwe geweet het nie

  • http://www.sarie.com Susara

    Kort of langhare effe meer aubern skynsel, elegant en pragtig soos altyd, ek dink ‘n foto sessie met Anna Mart kan beslis nie soos werk voel nie net plesier, grappig en opwindend

  • Alet Beeslaar

    Anna-mart jou ou doring, jy is eintlik so plat op die aarde, maar tog slaan jou beeld wat die mooiheid van binne af buite toe uitstraal, mens se asem weg. God glimlag breed as Hy na jou kyk…. jy is pragtig!

  • Gizelle

    Jy is en bly defnitief een van my gunsteling mense in SA!!!!
    U go Girl

  • Sorine Swanepoel

    Maart is my verjaardagmaand en ‘n groter geskenk as Anna-Mart op die voorblad van Maart se SARIE kon ek nie kry nie! SY is pragtig en dis een van die mooiste foto’s ooit. Kan ‘n mens net mooier word elke jaar? Sy doen defnitief!

  • Helene

    Anna-Mart, jy is darem DIE mooiste vrou in die wereld. Jys sexy, stylvol, vroulik, prettig, sommer met een woord net PRAGTIG!!!! EN………. jy word net nooit oud nie! Geen wonder al wat ‘n fotograaf is wil jou kiek nie! Baie dankie vir jou nuutste fotos – altyd ‘n fees om van jou te lees.

  • Christine Galloway

    anna mart jy is en bly n pragtige mens,as jy in holywood was sou almal oor hul voete geval het om jou te kliek charlize kan gaan slaap met haar bleek allerdaagse gesiggie jy het net daai iets wat jou geheimsinnig,en pragtig maak,you go girl