Ons praat met

Anna-Mart van der Merwe se beste ‘verkeerde’ besluit

“Ek is van die generasie waarin kinders gesien is maar nie gehoor moes word nie. Dit het ’n mate van nederigheid en ordentlikheid gekweek. Ek het die fout gemaak om te dink as ek my lewe só lei sal dinge beter in plek val.

Maar oor die jare het ek geleer dat nederigheid soms ’n groot struikelblok kan word. Dié houding kan baie dreinerend vir jou verhoudings en beroep wees. My werk het soms daaronder gely, want ek was te gretig om alles reg te probeer doen. Ek moes leer dat my bydrae en groei as akteur binne die opregte, deurdagte takeling van die teks en karakter lê, en om onbeskaamd van myself te gee.

Niks is perfek nie. Die perfeksionis in my was en is eintlik in onsekerheid gesetel. En daardie ‘perfek’ kan, soos ’n stywe galgtou, alle lewe uit jou en jou werk wurg.”  

* Nóg 9 formidabele vroue deel hul beste ‘verkeerde’ besluite in die November 2012-uitgawe van SARIE.

  • Amanda

    Anna-Mart word net al hoe mooier hoe ouer sy word – sy is so stunning vrou in alles wat sy aanpak en dan nog boonop so beeldskoon ook.

  • Mari

    Ek stem 110% saam

  • Lisa J

    She has always been my favourite actress!

  • Francois van Staden

    Jo ja sy is mooi en dink oulike mens ie ok

  • Isabel

    Werklik ‘n inspirasie vir ons as vroue. Sy is beeldskoon, maar van binne en buite.

  • Beulah

    Innerlike vrede maak ‘n vrou mooi hoe ouer sy word

  • Hannes Swanepoel

    Sy is ‘n regte "LADY"

  • Lindi

    Ek sal die bitch fucked up spyker.

  • Lulu

    Sy was nog altyd vir my spesiaal . Ek het altyd in haar ‘ ‘n sagtheid van gees’ ervaar – mens kan dit in die ogies sien

  • Christina

    Ja, maar daai gesiggie is gebotox en so bietjie vetjies is uitgesuig.

  • Lorraine Brand

    Ek bespeur heelwat "Princess Grace"- eienskappe in Anna-Mart . . . wens vandag se jong aktrises kan by haar leer oor styl en trots in hulle werk (en persoonlike lewe) . . .

  • Johan van Wyk

    Gebotox of nie – sy verdien respek en agting. Haar binnekant is mooi en haar optrede hanteer ek graag met eerbied.

  • Ronald Durston

    Ag stront! Sy is ‘n flou verskoning vir ‘n aktrise.

  • Leo

    Botox of nie…………Ek love Anna -Mart……………Ek sal graag n bietjie botox will he hahahha
    Chrisitna miskien moet jy ook dalk dit probeer.of net jou makeup sakkie eet , dan sal jy ook mooi wees van binne :-)……………n Anna- Mart Fan uit die Mooie Kaap

  • SuSu

    Klink soos ek

  • Amelia

    Ek weet nie. Iets lyk nie na Anna Mart wat ek ken nie. Ek is en was nog altyd mal oor haar, juis oor daai iets wat sy het wat bekoor. Ek soek dit nou in die nuwe gesig en kry dit nie. Sy was nog altyd vir my die mooiste, en klassiekste sexy van al ons aktrises, maar ek kry dit nie……. Dalk is dit die fotograaf wat dit nie kon vasvang nie, maar die ou Anna Mart het iets gehad wat die ene nie het nie. Ek mis dit.

  • Johan

    Man die vrou in beeldskoon pragtig wat ‘n mooi van der Merwe.

  • Ronel

    Sy is en bly n goeie voorbeeld vir ons. Anna-Mart bly net soos jy is, ons sien op na jou!

  • Alec

    Ag Christina, so wat daarvan as sy gebotox is?
    Bespeur ek n bietjie nyd?

  • Ina le Roux

    Annemart is ‘n voorbeeld van eerlike menswees – trots maar nederig.

  • Kabous

    Dit is ‘n harde les om te leer daai. Gaan teen alles in wat jou grondslag is. Anna-mart het dit op ‘n mooi manier leer hanteer, ek in teendeel moes leer oorleef deur die vark te word. Jy word uitgebuit en misbruik om elke hoek en van alle kante af en jy bly stil want jy is ordentlik en goed opgevoed.
    Jou brein begin rebeleer en jou siel begin doodgaan, dan breek dit en jy besef jy moet oorleef. Nou leef ek volgens die reël, "As jy ‘n probleem met my het, moet dit nie myne maak nie". Solank ek my kop op my kussing kan sit elke aand met die wete dat ek niemand doelbewus tenaa gekom het nie is ek tevrede,…maar nogsteeds nie myself nie.
    Ek haal my hoed vir haar af, sy is en word meer en meer pragtig elke dag, ek word oud. Thats life, so as jy ‘n probleem daarmee het…………..

  • manie

    is sy getroud en indien wel vir hoe lank al en of was sy al geskei. ja ek stem saam sy is die mooiste van al die mooi vroue

  • Linda Mpumalanga

    Ek stem saam dat Anna Mart werklik pragtig is, ek wonder net altyd oor die kritiese gees in ons samelewing om dadelik te bespiegel oor botox en wat nog. Wat maak dit saak? Indien daar plooie was sou iemand weer gal gebraak het omdat sy so sleg lyk of hoe?

  • Jannes

    Botox is net die lipstiffie van die 21ste eeu. Doodnormale deel van goeie grimering. Mense wat daaroor aangaan is seker die Blourokkies? Anna-Mart lyk asemrowend.

  • Coreen

    Anna-Mart what a person, always my favourite. She really looks stunning.
    Everybody will enjoy her.

  • Riana

    Sy is beeldskoon

  • Christina

    Ai ai, wat is julle klomp gepla met Botox en gewig probleme. Onthou die gene wat so aangaan daaroor het gewoonlik `n probleem. Onthou altyd dat die regte dieet en gesonde leefwyse het `n groot invloed op jou liggaam. Anna-Mart is en was nog altyd beeldskoon – sy is van daardie seldsame persone wat altyd haar skoonheid sal behou.