FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

Ons praat met

Annie Malan oor haar nuwe rol, passie en liefdadigheidswerk

 

Annie Malan, formidabele sakevrou, is deesdae die desperate housewive Annalien Steyn in die nuwe TV-drama Swartwater. En soos altyd gons haar kop met planne …

 

Sy het begin as Nina in Fiela se kind (1988) en sy het bekend geword as die titelrol in Saartjie (1989). Deesdae is sy sakevrou, model, aktrise, liefdadigheidswerker én vele meer.

 

Annie blog eksklusief vir SARIE.com-lesers uit Qunu by Madiba se begrafnis – lees haar ervaring HIER.

Nina Swart Feb 2014

 

In die Februarie-uitgawe van SARIE gee sy haar eerlikste onderhoud nóg.

 

 

 

 

Swartwater is van 21 Januarie op SABC2 te sien.