Ons praat met

Bekende sanger gesels: “Trou is vir grootmense”

Baie geluk met jou toekenning as beste gas-aanbieder van die kykNET-leefstylprogram Fiesta.
Dankie, dis nog baie onwerklik.

Wie het jy gedink gaan wen?
Ek het baie sterk kompetisie gehad, Wickus van der Merwe en Bobby van Jaarsveld. Maar ek weet ek moenie my ondersteuners onderskat nie. Dis hulle wat vir my gestem het.

Jy’s baie jonk vir so ’n vol loopbaan.
Ja. Ek het vroeg begin. In standerd nege het ek Die Burger se sangkompetisie gewen en ná skool was ek naaswenner in Idols op kykNET.

Ek glo jy sal suksesvol bly. Gaan net aan soos nou. Is jy nou al getroud?
Ek vlieg solo!

En, is dit vir jou lekker om enkellopend te wees?
Kyk, ek het mos byna met my eks, Natalie Roos, getrou, ek weet nie of jy onthou nie?

Ja. Maar jy is darem nog bitter jonk vir trou. Hou nog uit.
Trou is vir grootmense.

Jou gunsteling- SA sanger?
Tans is dit die groep HULLE.

Dis ’n vreemde naam.
Dit is interessant en hou die mense aan die praat. Johan Oberholzer, ’n lid van die groep, het baie van die liedjies op my nuwe album geskryf.

Waar het jy geleer om toneel te speel?
Ek het nie geleer om dit te doen nie. Ek het kleintyd perdgery en toe vir die perde konsert gehou.

Het jy vir die perde gesing en gedans?
Ja. Dit klink simpel. Ek weet.

Ek dink glad nie so nie. Ek het ook sulke goed gedoen. Selfs vandag nog.
So terloops, ek kan nie dans nie. Net langarm.

  • Plobenenmub

    Our Supporters National Sexual Assault Hotline 1. Siegel, M. [url=http://www.amazon.com/Handbook-Treatment-Eating-Disorders-2nd/dp/1572301864/ref=sr_1_1?s=books&ie=UTF8&qid=1349945278&sr=1-1&keywords=Handbook+of+Treatment+for+Eating+Disorders]Treatment for Eating Disorders[/url] Rome, MD, MPH L iaisons S.

    People with Bulimia may engage in a variety of either purging or non purging behaviors such as vomiting, using laxatives, using diuretics, using enemas, fasting, or exercising excessively.

  • Allelpballuth

    I get a second chance to love. [url=http://www.amazon.com/Handbook-Treatment-Eating-Disorders-Edition/dp/1572301864/ref=cm_cr-mr-title]treatment for eating disorders[/url] , and Lazora, P. People with eating disorders take such concerns to extremes.

    All Saints’ Episcopal Church 106 W.