sr0904voorblad02new_clinton_lubbe
Ons praat met

Bertha oor haar kinders en haar terugkeer na die Laan

Is jy nou weer voltyds terug by die Laan?

Ja, ons is volstoom aan die gang.

 Wat mis jy nou die meeste van by die huis by jou kinders wees?

‘n Ongejaagde oggend sonder spanning.

Is die nuwe roetine van weer werk toe gaan ‘n groot aanpassing vir jou?

O ja! Dit verg nogal baie om myself elke dag uit die bed te sleep.

Hoe gaan dit met klein Brioné en Kiana? 

Dit gaan goed met Brioné en Kiana. Hulle begin mekaar nou geniet en Kiana is BAIE trots op haar sussie! 

Jou BabyB-onderneming is gereeld by die ekspo’s en dit lyk of dit baie goed gaan?

BabyB groei stadig maar seker en ons het allerhande drome vir die brand. Watch this space

Deel jy en van die ander 7de Laan-ma’s gereeld baba-wenke? Wie van hulle gee die beste raad?

Almal van ons kan nogal raad uitdeel en veral as die kinders siek raak, help ons mekaar met boererate en allerlei ondersteuning.

Wat is die Wahl’s se Kersvakansie-planne met Brione se eerste Kersfees saam met julle?

Ons gaan saam met my man se familie vakansie hou en ons hoop om ‘n paar nuwe tradisies te begin. Idees is welkom…

Is Emma terug om te bly? Wanneer is sy terug op die kassie?

Emma is terug om te bly en julle kan haar einde Januarie terug verwag op die kassie.

  • ELIZE

    JINNE "EMMA" EK KAN NIE GLO JY LYK SO NIE, JY LYK PRAGTIG!!!! WAT HET JY GEDOEN??? JYS PRAGTIG.

  • annatjie

    Sjoe dit is net eenvoudig fantasties glo dit was nie maklik nie baie geluk dit is wonderlik

  • Jackson

    Waar is ‘n 7de laan?

  • GERDA

    JY LYK ASEMROWEND MOOI. HOU DIT SO, DIT WAS SEKERLIK NIE MAKLIK GEWEES NIE EN WELKOM TERUG OP DIE KASSIE ONS HET JOU GEMIS

  • gerda

    kan ek daai resep kry wow!

  • Caroline

    Bertha of te wel Emma van 7 de Laan jy lyk pragtig awesome verby hou so aan

  • Madeleine

    As DIT is wat kinders aan jou doen moet jy beslis nog 4 hê! Jy lyk PRAGTIG!

  • Sarie

    Bertha jy lyk eenvoudig so goed, jy moet gerus jou dieetgeheime met ons almal deel want daar is baie van ons wat soos jy jare al sukkel om van die oortollige vetjies ontslae te raak.

  • sannie

    hoekom gaan almal so aan oor haar???

  • santoinette

    hi jy lyk pragtig dis nie maklik om gewig te verloor nie jy is n inspirasie vir almal wat sukkel om gewig te verloor.

  • Elsie

    Jy lyk pragtig ek weet ook nie hoe jy dit gedoen het hou so aan

  • Jeane

    Well done!!! jy lyk fantasties!! geluk met die kleintjie..

  • Ruby

    Bleg! Dankie tog ek is verlos van kinderagtige sepies met swak aktrises – veral as hulle moet maak of hulle huil!!!

  • Riana

    Jy lyk pragtig, hou so aan. Jou baie gemis in 7 delaan en welkom terug.

  • maryna

    Hi, vir die van julle wat nie weet nie – hierdie is nie ‘n HUIDIGE foto van Bertha nie, dit is ‘n foto van haar wat REEDS in April/Mei 2009 in Sarie verskyn het…

  • Venessa

    En die foto is ge: airbrush :! Ek kan ook so lyk

  • JESSICA

    AL DIE VROUENS WAT IETS NEGATIEFS TE Sê HET, DIS DALK DIE GROEN DRAKIE WAT UIT KOM…AS IEMAND IETS GOEDS BEREIK WEES BLY SAAM HULLE..SIES MAN.

  • Marietjie

    Ja dit wys jou nou maar net vandag dat vrouens so jaloers is op mekaar en die ander een niks gin nie.Emma jy lyk pragtig mense is jaloers en daarom praat hul so

  • MARIUS VAN SCHALKWYK

    AL JULLE DAMES DAAR BUITE WAT SO NEGATIEF IS EN VIR BERTHA SLEG SE ONTHOU NET 1 DING MATTHEUS 7:1 MOENIE OORDEEL NIE WNT DIE MAAT WAARMEE JY ANDER MEET GAAN MET JOU GEMEET WORD "OOK TOE DIE STAD SE MANS DIE HOER NA JESUS TOE GEVAT HET EN GESE HET MEESTER SY MOET GESTENIG WORD TOE SE JESUS DIE VAN JULLE WAT REIN VAN HART IS GOOI DAN DIE 1STE KLIP.

    EK WIL NET SE EK SKAAM MY OE UIT MY KOP UIT VIR JULLE VROUENS WAT SO LOOP EN SKINDER EN BERTHA SE NAAM SLEG MAAK

    EMMA EK DINK JY ROCK!!!!!!!!!!!!!! EN JYS AWSOME

  • Lulu

    Ek hoop sy kan die skrywers van 7de Laan oorreed dat hulle die storielyn weer op standaard bring. Goeie en talentvolle akteurs word verlaag to vervelige karakters met die huidige storie lyn. Shame

  • http://dikgmvldmtji.com/ ohjardnhkuh

    fZHKeF udvmiugwvide, [url=http://qcarthojgbfl.com/]qcarthojgbfl[/url], [link=http://zavsagzdtlfa.com/]zavsagzdtlfa[/link], http://nmtjnfkkkazs.com/

  • Heila

    So what as dit n ‘ou’ foto is… of ge ‘airbrush’ is…. sy was en is steeds n pragtige mens en puik aktrise…kom nou dames(ouens) – hierdie is n platform om kommentaar te lewer en nie om negatiewe dinge mekaar toe te snou nie….

  • qxwwdwny

    dhmPE1 bwvxodyztdrl, [url=http://smfpvrgrvsbi.com/]smfpvrgrvsbi[/url], [link=http://iedukxaxexzr.com/]iedukxaxexzr[/link], http://gywxabymzpbl.com/

  • obklzn

    qMAcvN jvuqcqupqdzq, [url=http://tnievzsyodke.com/]tnievzsyodke[/url], [link=http://ugpdegnmzwrl.com/]ugpdegnmzwrl[/link], http://wxrfqovrnvlt.com/

  • kplmvahnd

    vVg75S oqqbaizawafo, [url=http://pounphktucus.com/]pounphktucus[/url], [link=http://vclxfaetycuf.com/]vclxfaetycuf[/link], http://hebzbntpwxaz.com/