billy_joel
Ons praat met

“Billy Joel” ‘n treffer in Kaapstad

Tribute to the life and music of Billy Joel is ‘n moet-sien-vertoning vir enige Billy Joel-aanhanger. Van Kaapstad se top-musikante kyk terug op die lewe van hierdie befaamde liedjieskrywer en musikant. Verwag treffers soos “Just the way you are”, “Uptown Girl”, “River of dreams” en natuurlik “Piano Man”. Soos Joel self sê: It’s me they’ve come to see to forget about life for a while. GrandWest se Roxy Revue Bar tot 28 Maart. Kaartjies teen R67 by Computicket