11_gossip_lg
Ons praat met

Blake Lively en Penn Badgley van Gossip Girl het opgebreek….

Die bekende Gossip Girl paartjie, Blake Lively (Serena) en Penn Badgley (Dan) het besluit om hul 3 jaarlange-vehouding te beïndig, berig USmagazine.com.

Lively en Ryan Gosling (Noah van The Notebook) is onlangs saamgesien en nou loop die stories dat hulle ‘n paartjie is. Die foto’s was onmiddellik op die internet. Lively en Gosling wou nie saam afgeneem word nie, maar is by dieselfde geleentheid afsonderlik afgeneem. Glo wou die tweetjies nie saam op ‘n foto verskyn nie en was albei apart saam met dieselfde aanhanger by dieselfde plek afgeneem…

Net die tyd sal leer.

Tot volgende keer

xoxo

Wie dink julle pas die beste by Blake?

Ryan Gosling Blake Lively Penn Badgley
Ryan Gosling Blake Lively Penn Badgley

 

  • http://xycoekbbdiqm.com/ tliapusl

    anewPo ucrfdkdedscr, [url=http://irnzovugysay.com/]irnzovugysay[/url], [link=http://cbmuevkuhifn.com/]cbmuevkuhifn[/link], http://duscnkutmhvw.com/