Ons praat met

Vir jou foon: Kies uit 4 spesiale SARIE-agtergronde vir jou selfoonskerm

Maak só:

SMS die kodewoord van die agtergrond van jou keuse (sien onder) na 36742*.

  • Jy sal ‘n web-skakel in jou selfoon-inboks kry waarop jy moet klik om die agtergrond af te laai.
  • Die agtergrond begin outomaties aflaai.
  • Nadat dit afgelaai is, moet jy dit as agtergrond op jou selfoon stel: Kies die agtergrond, klik op “opsies” en stel as agtergrond.

(*Elke SMS kos R5 en is tot 31 Oktober 2010 beskikbaar.)

KODEWOORD: KOPPIES (sien hooffoto regs)

KODEWOORD: SEE

KODEWOORD: See

KODEWOORD: VOORSTOEP

KODEWOORD: Voorstoep

KODEWOORD: SLEUTELS

KODEWOORD: Sleutels

  • Jennilee sale

    dit is nou beautiful…baie dankie ek het myne bestel xx

  • dit is regtig pragtig, maar ek en my dogter het nou al ons sms 5 ure terug gestuur vir die harte (ek al 2 keer) en het nog niks ontvang nie. Dit is ‘n bietjie teleurstellend.

  • Maryke van SARIE

    Hi Adriana. Dankie vir jou terugvoer. Ek sal jou ‘n persoonlike e-pos stuur sodat ons die probleem kan uitsorteer. Die probleem kan by die spesifieke selfoon-model, op die netwerk of by ons diensverskaffer lê. Kyk asb uit vir my e-pos.

  • Bronwyn Jenkinson

    Dit is baie mooi en ek hou baie daarvan. Behalwe ek het dieselfde probllem as Adriana. Ek het ook harte al 2keer bestel.

  • Maryke van SARIE

    Hi Bronwyn. Adriana se probleem lê by die Cell C-netwerk. Is jy ook by Cell C? Groete

  • 1QMKuM dbgaudktjamk, [url=http://svxqsowrfhuc.com/]svxqsowrfhuc[/url], [link=http://kjczhbjpsscp.com/]kjczhbjpsscp[/link], http://vtlmhaoyilan.com/

  • Alet Toerien

    Hi dit is pragtig en wou sommer al 4 skerms aflaai. Die URL wou egter nie oopmaak op een van hulle nie. HElp asb. Dankie!

  • Elmarie

    Die see-foto is so ongelooflik mooi, ek het dit dadelik bestel, maar helaas…Ek is by Vodacom en het die sms gekry maar kan dit nie aflaai nie. Ek het ‘n Nokia E52.