FOTO: Phyllis Green

Ons praat met

Bobby praat oor Karlien se swangerskap

Hy dra geen maskers nie – nie as pop-ikoon, rolprentakteur of skoongesig-gesinsman nie. Hy wil hê sy bewonderaars moet die mens agter al hierdie etikette sien

In die video gesels Bobby oor hom en Karlien se kinderdae, en watter tipe ma hy dink sy vir haar tweeling gaan wees.

In jou nuwe SARIE

Bobby beantwoord 16 vrae en wys FOTO’S uit nuwe fliek