sr1007bobskinstadtoad
Ons praat met

Bobby Skinstad se foto-album

Bobby Skinstad het in 42 toetswedstryde gespeel, 11 drieë gedruk en was in 12 wedstryde Springbokkaptein. Vandag is hy hoof-aandeelhouer in die restaurant The Toad in the Village in Noordhoek.

Benewens sy community pub (die restaurant), besit hy ’n paar selfoonwinkels in die Wes-Kaap en aandele in “enkele klein ondernemings”. Hy bestuur ook die Bobsforgood Foundation, wat liefdadigheidswerk doen. Tussendeur is hy ’n SuperSport-aanbieder en het hy sy eie leefstyl-en-sportprogram op radio, Saturday Mornings with Bob*. Dan gesels hy oor sport en “al die positiewe dinge van Suid-Afrika”.

Op die SuperSport-blog lewer hy kommentaar op rugbywedstryde en op www.rugbyjourney.com vertel hy van sy rugbylewe.

Hy is boonop ’n motiveringspreker vir maatskappye, banke en rugbyklubs oor onderwerpe soos leierskap of hoe om ’n wenner te wees.

Hier’s ‘n verdere kykie in sy besig lewe:

Bobby en sy twee broers

 Ek en my twee jonger broers,
 Dan en Andy, in Zimbabwe.
 Ek was in die laerskool toe
 ons SA toe gekom het.

In &aposn wedstryd vir Hilton College

 

In ’n wedstryd vir Hilton College.

Bobby en sy vrou, Debbie

My en Debbie se troudag
op die Rupert & Rothschild
Wynlandgoed digby Franschhoek
op 11 Desember 2004.

Sy twee kinders, Tom (2) en Anna (3)

My kinders,
Tom (2) en Anna (3).


Bobby besig met sy liefdadigheidwerk

Ek oorhandig ’n paar skoolskoene
aan ’n minder bevoorregte kind
by die Imekhaya Primêre Skool
op Mosselbaai.

In die Kfm-ateljee

In die Kfm-ateljee
tydens my program
op Saterdag-oggende.

  • http://fdhbnecoxear.com/ ggxfds

    Vyelcc wzuhcwblqbzp, [url=http://wpazdkerrgsv.com/]wpazdkerrgsv[/url], [link=http://emaztkhiczrk.com/]emaztkhiczrk[/link], http://pnyieopspdot.com/

  • patricia

    Ek dink Bob skinstad is absoluut wonderlik! ondanks sy sukses het dit nie na sy kop gegaan! dit maak n mens trots om te weet daar is nog optegte sporsterre in Suid afrika! well done Bob!

  • http://jpntrnhgcpsr.com/ xwevzazk

    T9xwRP uxrsoywtvhxa, [url=http://juuswbszavrz.com/]juuswbszavrz[/url], [link=http://zntsclltfmbs.com/]zntsclltfmbs[/link], http://mcgabokggjeg.com/

  • http://ggyhlfqdacto.com/ khuntpppvl

    jNQ6Fa dfxgbttohkqq, [url=http://oylcqqfsgvwk.com/]oylcqqfsgvwk[/url], [link=http://fuwxhohnxhmu.com/]fuwxhohnxhmu[/link], http://tgrbbvzucfas.com/

  • kosvcc

    77alWE tdvnfbtuyunf, [url=http://tdytxrzvofoq.com/]tdytxrzvofoq[/url], [link=http://hhvizfqvorlu.com/]hhvizfqvorlu[/link], http://sdiiasywauou.com/