fireshot_capture_312_foto_album_bobby_van_jaarsveld_www_bobbyvanjaarsveld_co_za_foto_album_php
Ons praat met

Bobby van Jaarsveld se suster Karlien – nuwe foto’s, CD

Later het sy haar eie rockband gestig, maar aan die einde van 2008 was sy gereed vir ‘n solo-loopbaan. Mozi Records (die mense agter Bok en Lianie) het vir haar ‘n kontrak aangebied en haar debuutalbum, As die gordyn val, is nóú op die rak.

Só sê Bobby van Jaarsveld oor sy ousus:
“Ek kon nie wag om die CD te luister nie en ek kan vir julle een ding sê: Dis baie, baie beter en groter as wat enigeen van ons verwag het. Hierdie is ‘n great CD! Die songs is absoluut briljant! Julle moet baie vinnig by die winkels uitkom. Arno Jordaan het laat weet dat hy haar album by Look & Listen in Pretoria gekoop het. (En hy is ook baie opgewonde daaroor.) Dit beteken die CD is reeds op die winkelrakke. Ek is rêrig bly vir Karlien. Ek weet die CD gaan baie goed doen!”

  • http://xsvfuozewfvh.com/ axecucz

    IDcYy5 jjmlsfktsunt, [url=http://osloxsvszdxv.com/]osloxsvszdxv[/url], [link=http://vkbeqrcuhxks.com/]vkbeqrcuhxks[/link], http://ksncmxqasanl.com/

  • Diani

    uhmm. wat is daar om te se,ja dis lekker om n boetie of n sussie te he,maar dis ook moeilik maar ek wil net se sterkte om aan te gaan sonder hom of haar ek wil net se julle kan maar aan hou met sing baie mooi en die foto’s 10 uit 10 liefde Diani

  • Diani

    karlien en ek wil eendag soos jou word wat jy sing mooi en jy kan sing maar tata tot wanneer ek julle weer kan sien

  • monet

    ek hou van jou Bobby en Karien mwa my tel nommer :0713555864 my naam is monet