Ons praat met

Brümilda van Rensburg: My foto’s

Ons weet sy’s al 18 jaar lank Louwna van Egoli, maar min mense gaan haar op straat voorkeer en sê: “Hallo, Louwna.”

Want Brümilda bly Brümilda. Of Brüms vir haar vriende.

HIER WYS SY HAAR FOTO’S:

2008: Pragfoto’s uit haar SARIE-voorbladstorie

Brümilda is besig met &aposn SARIE-voorblad-shoot

1980: Hier’s ek die jong, mooi Maria (regs) in Mooi Maria saam met Sandra Kotze in die destydse Nico Malan-teater in Kaapstad.

1980: As die jong Maria in Mooi Maria

1984: Ek en my universiteitsvriendin Anneline Kriel-Bacon op Mauritius

1984: Saam met vriendin, Anneline Kriel-Bacon

1985: Die uitdagendste rol van my lewe: as Blanche du Bois in die toneelstuk Trem se naam Begeerte van Tenessee Williams, teenoor my held, Marius Weyers.

1985: As Blanche du Bois

1993: Saam met die uitvoerende vervaardiger van Egoli, Franz Marx, en Shaleen Surtie-Richards (Nenna) by die Mej. Wêreld-geselligheid in Sun City.

1993: Brümilda, Franz Marx, Shaleen Surtie-Richards

2008

By die 25ste verjaardagvieringe van Homestead, ‘n liefdadigheidsorganisasie wat na straatkinders in Kaapstad omsien.

2008: Die Homestead se 25ste bestaansjaar

Annie Malan is my gholfmaat. Hier oefen ons by die Parkview-klub.

2008: Saam met gholfmaat, Annie Malan

‘n Treffende foto uit die SARIE-fotosessie

2008: SARIE-fotosessie

  • annaline

    Sjoe sy is mooi. Ek sou nie omgee om deur die Sarie fotograaf onder hande geneem te word nie. Haar natuurlike skoonheid en die fotograaf se stilering is ‘n wen kombinasie.

  • Anne-marie

    Wat ‘n mooi vrou en ‘n legende vir ons drama. Verseker is sy vir my ‘n idol. Timeless!

  • Charmaine

    Sy is pragtig maar ai tog – die mond wat sy so op ‘n tuit trek!!!

  • Haai Sjoe… jy is net so pragtig soos altyd! we would like for you to come and visit our beauty clinic in claremont cape town. You have always been one of my favourite people. we are looking forward to hearing fom you.

  • nyMWGf rullsnejnmvu, [url=http://nndktounxnkr.com/]nndktounxnkr[/url], [link=http://ukvdoyrfhbiu.com/]ukvdoyrfhbiu[/link], http://znulukbszpcm.com/