FOTO: Twitter

Ons praat met

Chad le Clos: “Dit is nie altyd lekker om vroeg op te staan nie, maar ….”

SARIE.com het met die Olimpiese swemmer Chad le Clos gesels oor wat hom motiveer om vroegoggend in ’n koue swembad te spring terwyl die res van ons nog slaap …

Chad is die nuwe gesig van GNC-gesondheidsprodukte wat binnekort in Clicks-winkels beskikbaar sal wees.

 

 

 

Lees nóg stories oor Chad: