chantell
Ons praat met

Chantell Stander: “Karakters met foute bring uitdagings”

In die Junie-uitgawe praat Chantell oor haar jong kêrel en haar lewe ná Egoli. Hier’s ‘n video uittreksel.

In jou Junie-uitgawe:

  • Steve en sy 4 seuns sáám op foto: “My lewe, my kinders & Janine die inspirasie vir 25 jaar se liedjies.”
  • SARIE-leser se lekkerste koffiekoek
  • Vadersdag-fotosessies met Jean de Villiers, Chad le Clos en 7de Laan se Oubaas
  • Ons wys die Bruidspaar van die Jaar-wenners!

Chantelle Stander