solitudenamibia
Ons praat met

Chris Chameleon se gunsteling-foto’s

Solitude Namibia: Op ‘n duin in Namibië, net ek en die sand en die skepper . . . (en die fotograaf)

Cowboys: Hierdie ouens het my
amper geskiet toe ek vanuit my
karretjie vir hulle skree ek het hulle
in Brokeback Mountain gesien! 
Devil’s Tower: Devil’s Tower, die
ontblote binnekant van n voormalige
vulkaan en baie groter as wat die
foto suggereer! 
Sedona: Hier staan ek op n rotslip
in Sedone, Arizona – ‘n dorp vol
hippies en ander baie vriendelike
mense. 
Ek probeer nooit weer &aposn spyker inslaan nie
Knocking Out Wall: Ek probeer
nooit weer ‘n spyker in my muur
inslaan nie! 
 Sushi night: Ek en my vriendinne
by ‘n boere-soesji-aand. 
Beehive Geyser: Ek wou vir n stort
gaan, maar dis kokend warm en
bevat mikro-organismes wat
meningitis kan veroorsaak.
Dit was egter skouspelagtig!
Farm: Oos wes, tuis, bes!
‘n Uitkykpunt op my plasie. 
Hot Pool:  Die magiese en kleurvolle
landskap van warmwaterpoele in
Yellowstone. Geneem toe ek
in Julie daar was.
View: Sonsondergang vanaf die
stoep op my hart se punt
in die vrystaat.
Yellowstone Valley: Die afgelope
Julie se somerprag in Yellowstone.
Badlands: Nie ‘n mieliekop in sig nie.
Hoe moet ‘n Vrystater dan nou sy
weg hier vind?