FOTO: Meliza Myburgh / Lééf Tydskrif

Ons praat met

Crystal-Donna Roberts praat oor Anene Booysen

 

Crystal-Donna Roberts, nuwe Pasella-aanbieder, gesels oor Rondomskrik – die toneelstuk geïnspireer deur die storie van Anene Booysen wat in 2013 verkrag en vermoor is op Bredasdorp.

 

Ons gesels met haar oor dié uitdagende rol.

 

Joernalis Marguerite van Wyk is agter die kamera en die musiek is met vergunning van Jason Shaw.

Bertha le Roux Julie 2014 jul july

Lees die volledige onderhoud met Crystal-Donna in die nuutste uitgawe van SARIE – nóú op die rakke!