sr1005danie_odendaal_8_
Ons praat met

Danie Odendaal wys sy gunsteling-foto’s op die ‘7de Laan’-stel

En het hy ooit gedink 7de Laan sal so ‘n sukses wees?

“Ek het in die konsep geglo, maar dit was ’n groot geloofsprong. Destyds was sepies glitzy en dit het ’n Amerikaanse gevoel gehad. Maar ek het geweet jy identifiseer nooit op dieselfde vlak met iemand van The Bold and the Beautiful soos met iemand op straat nie. Jy sal nie glo hoeveel mense het al vir my gesê Hilda en Oubaas is soos hulle nie. Dan dink ek behoede ons, want hulle is sulke eienaardige karakters!”

Wie is jou gunsteling-7de Laan-karakter? Vertel ons hieronder in die kommentaarboks.

  • http://www.ovi.com Katrina

    Hilda en Oubaas is die wonderlikste – My gunsteling

  • http://xzldhvbxsvgc.com/ wyidkpbvcel

    Pkkb5L vlwpfdwltrdz, [url=http://iczhgpulqfbp.com/]iczhgpulqfbp[/url], [link=http://koiccdwtymcq.com/]koiccdwtymcq[/link], http://eiicjuzxrpwa.com/

  • vanessa

    Clara is die heel beste aktrise in die land. Nie net op die stel nie. Sy is ons kinders se ikoon. Sy het in ons harte gekruip. Ons is baie lief vir die pragtige karakter. Dankie Danie.