Ons praat met

Elvis Blue en Danny K- sing nie saam nie

Wat het Elvis Blue en Danny K in gemeen? Behalwe dat hulle albei sing?

Hulle is albei betrokke by die 46664-armband verldtog!

Danny K, was die eerste Suid-Afrikaanse sanger wat op Oprah Winfrey se geselsprogram verskyn het. En saam met Stevie Wonder,Tina Turner,Josh Groban, and John Travolta nogals!

Elvis Blue het nou weer sopas die Suid-Afrikaanse-idols gewen, maar hulle albei se harte is op die regte plek.