FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

Ons praat met

Danny K wys sy foto’s – met Madiba en Oprah

Danny K – die man wat die mooi meisies kry. Maar hy nie ‘n ladies’ man nie, sê hy Daar is net één etiket waarin hy belangstel en dis dié van ‘n musikant.

Hy het in sy loopbaan al ongelooflike mense ontmoet, kyk hier wie almal.

Hy het die SHOUT-veldtog begin nadat Lucky Dube vermoor is. Sy ouers is al beroof, so hoe bly hy so positief Suid-Afrikaans?

”Ek verstaan mense se wanhoop wanneer werkloosheid, vigs en misdaad so hoog is. Maar ten spyte van die probleme is ons Suid-Afrikaners sterk. Ons gee nie op nie. Ek het dieselfde houding. Ek is lief vir hierdie land. Ek is bewus van die probleme, maar ons moet opstaan daarteen en die regering laat opstaan daarteen. Regte patriotisme, regte liefde vir jou land is as jy teen die probleme baklei.”

In die Januarie-uitgawe van SARIE gesels Danny K oor sy beste musiek wat nog voorlê.

Ek en Oprah by Madiba Kersparty Danny K en Oprah Winfrey by Madiba se Kersparty
Saam met Madiba by 46664-konsert op George Danny K en Madiba by die 46664-konsert op George
Danny K op die verhoog Danny K op die verhoog
Ek en my oorlede broer, Jarren Danny K en sy oorlede broer, Jarren, as jong seuns
  • anthony

    baie mooi

  • http://oeybkzmtfnso.com/ vuanyes

    Zi25kS ogyhqltwewzd, [url=http://memqmzdxvsoq.com/]memqmzdxvsoq[/url], [link=http://pmyyfebfuujd.com/]pmyyfebfuujd[/link], http://gvyvhvjlbsnw.com/