ManSoosMyPa-721x1024
Ons praat met

Deon Lotz gesels oor sy rol in ‘7de Laan’

Deon Lotz speel Paula (Diaan Lawrenson) se pa in 7de Laan. Maar hoe lank gaan hy op die kassie te sien wees?

SARIE-joernalis Marguerite van Wyk het met Deon by die kykNET Silwerskermfees gesels.

Deon is te sien in ’n Man soos my pa en ’n Pawpaw vir my darlingwat by die Silwerskermfees speel.

Lees nou