diaan_rz
Ons praat met

Diaan Lawrenson (Paula van 7de Laan)

Diaan se gunstelinge

Deftige klere
’n Little black dress en ’n paar beautiful skoene

Aktrise
Cate Blanchett, Diane Lane, Kate Winslet

Akteur
Philip Seymour Hoffman

Skrywers vir inspirasie
Marian Keyes, Erica Jong, Camille Paglia, Harville Hendrix

Boeke op my bedkassie
Eat, Pray, Love
deur Elizabeth Gilbert en Stephen Simm se Miss Kwa Kwa en sy The Dark Side of the Braai, ’n satiriese kykie na ons Suid-Afrikaners

Musiek
Meestal old school, soos Kool & the Gang

Akteur om mee saam te werk
Vuyelwa Booi (Alyce in 7de Laan)

Vakansieplek
Witsand by Kaap Infanta

Lekkerny
Lindt se donkersjokolade

**Lees verder in jou nuwe SARIE (nóú te koop) waarom Paula vir eers die Laan groet

  • corlia van heerden

    Ons het bespreking gehad en dit weer bevestig die afgelope week vir middagete by Diaan se restaurant, Dagbreek, op Villiersdorp. Ons het van Durbanville na Villiersdorp gery om daar te gaan eet. Die restaurant was vandag toe!!!!!!! 30 Mei 2010. Hulle het ons kontaknr gehad om te laat weet dat hulle vandag toe sal wees. dit is SHOCKING.