sr1301_sorina_5_
Ons praat met

Die Flooze wys haar foto-album

Sorina in graad 1Sorina: "Op skool was sport my groot liefde."

My eerste dag in graad 1; Op skool was sport my groot liefde.

Sorina as babaSorina en haar ouma Sophia

Ek as baba; Ek en ouma Sophia (ek is haar naamgenoot).

Sorina se kombuistee

My kombuistee in 2008 op die plaas saam met ons 3 liefste peetkinders.

Flooze en Gita deel 'n lawwe oomblik op die stel van 7de Laan

Flooze en Gita deel ‘n ligte oomblik op 7de Laan-stel

Sorina se troudag

My en Braam se troudag

Sorina en haar ouers: "Nicky en Mariana Erasmus"

Ek en my ouers, Nicky en Marina Erasmus

Ek en my broer, Janus

Ek en my rolmodel-broer, Janus Erasmus

Sorina en Christa Steyn

Dié foto van my en Christa Steyn is ‘n kosbare herinnering. Dis geneem met die opname van my eerste album in 2006

Sorina in die Alpa

Ek en Braam is ablei dol op ski in die Alpe

Die Flooze in ParysW vir Witbank, my tjomma!

Flooze in Parys

Lees die volledige onderhoud met Sorina Erasmus in jou Januarie-uitgawe van SARIE, vanaf 17 Desember op die rak!

  • Eurika

    Lekka Lekka…kan nie wag om Flooze weer terug te he in 7de Laan nie. Drukkies. :)

  • Estelle

    Mal oor die Flooze! Dankie vir die kykie in haar fotoalbum. Pragtig

  • LIZELL

    EK MAL OOR FLOOZE WAT IN 7 de LAAN GESPEEL EN EK WAG OM HAAR WEER OP 7 de LAAN TE SIEN BAIE GELUK MET JOU TROUE

  • Issabelle

    Ek het die " flooze " persoonlik ontmoet by ‘n geleentheid in Potgietersrus ouetehuis , wat ‘n verrassing was dit om met haar te kon gesels !! Sy is ‘n warm mens met ‘n sprankel persoonlikheid & sin vir humor . Sy kwyt haar baie goed van haar taak as die " flooze " op die verhoog , ek is absoluut gaande oor haar & geniet haar !! Sy is geensins " kommin " nie ….. dankie Sorina vir jou warm persoonlikheid & geaardheid !!

  • Cindy

    Awwwwh die ou flooze is ek mal oor – sy laat jou lag maak nie saak hoe in n "mood" jy daai dag is nie – maar SORINA love ek – sy is sag en het n hart van goud! mens kan soveel dinge by haar leer! Wat n inspirasie xxx

  • Anna-Marie

    Ek en my Sussie-Vriendin gaan volgende jaar op Finesse se bootreis, en Sorina is ook daar. Ek kan nie wag nie

  • Anti-flooze

    Die prominente lang kakebeen is onmiskenbaar in die familie, maak hul uniek en pas by die lengtes. Dit dra ook by tot die unieke vorming van die platvloerse alterego se uitspraak van tsotsi-taal.

  • Santa

    Gelukkig vertolk Sorina net die rol van "Flooze", sy is nie werklik soos die Flooze karakter nie. Sorina het ‘n hart van goud en sing pragtig. Die "Flooze" sorg vir baie humor in 7-De Laan. Lank lewe die "Flooze".

  • Gerty Abbott dos santos

    ek wens ek kon floos sien maar ek is in Portugal partykeer verlang ek om so bietjie te lag.

  • Christelle

    Ah die fotos is pragtig, mens voel so deel van iemand as mens hul fotos ervaar…Dankie