Ons praat met

Dít kyk celebs op TV

Hy’t ook onlangs op Twitter vertel hoe hy ‘n dag lank ge-chill het deur soveel episodes van Law & Order te kyk dat hy soos ‘n speurder gevoel het!

Kahn Morbee van The Parlotones kyk Californication en Grey’s Anatomy.

Elana Afrika, TV-aanbieder en -vervaardiger, probeer om nie een episode van Ugly Betty mis te loop nie, is verslaaf aan Carte Blanche en kyk elke oggend getrou Morning Live.

Leandie du Randt, aktrise, kyk nie eintlik TV nie. Maar sy is mal daaroor om TV-reekse soos Grey’s Anatomy, Gossip Girl en One Tree Hill op DVD te kyk.