94.7_sat_evening_539
Ons praat met

Eden wys hul gunsteling-foto’s

Die manne van Eden is by die onlangse Vonk-toekennings as Groep van die Jaar aangewys.

Hulle wys ons hul gunsteling-foto’s.

Vorige album se cover

Die cover-foto van ons laaste album.


Foto in laaste album

Net ‘n mooi comfy shot van die drie van ons wat toe baie mooi gewerk
het vir die middel van ons laaste album.


Vorige Raw Rocks in Sun City

94.7 se Raw Rocks-show – altyd ‘n lekker event waar ons kans kry om
met die volle band ons songs te doen.


SAMA-toekennings

Die eerste jaar wat ons ‘n SAMA-toekenning gewen het na
7 nominasies.


Optrede vir DVD

‘n Ou foto uit die argiewe van ons DVD shoot, baie lang jare terug. Dit
was toe vir ons ‘n baie groot projek want ons het self alles bymekaar
gesit, van kop tot tone.


SAMA-toekennings

Die eerste jaar wat ons ‘n SAMA-toekenning gewen het. Dit was vir ons ‘n groot aand, want ons het boonop opgetree by die toekennings.


Eerste album se cover

Die cover van ons heel eerste album wat net in Engels was en tot
ons verbasing (al het dit byna 3 jaar geneem) platinum-status
bereik het in ‘n oorweldigende Afrikaanse mark.


Agter tralies!

Snaaks dat hierdie foto ons baie moeilikheid veroorsaak het met
mammas regoor SA wat gedink het ons was ten tyde van die shoot
agter tralies (in die tronk) en dat ons met die foto sê dis cool om
opgesluit te wees . . . weird.


DKNT-toekennings

Die aand toe ons die DKNT-toekenning gewen het vir die
eerste kunstenaars wat ooit op die DKNT-chart op no. 1 ingekom het.
Nog ‘n groot aand vir ons.

 
  • http://lakrjaiznudb.com/ khvsmrph

    5xJFv7 dyonuwaflidi, [url=http://rwbfooytcosz.com/]rwbfooytcosz[/url], [link=http://iosmafubmcwk.com/]iosmafubmcwk[/link], http://kwuweknwojhf.com/

  • adexjxqg

    X94sUf vzeabuhuasbf, [url=http://kasxgzkmxclk.com/]kasxgzkmxclk[/url], [link=http://ognoobqjdwzy.com/]ognoobqjdwzy[/link], http://pvnwlquxjhto.com/

  • Caro Kruger

    Ek dink regtig JAY is die heel mooiste man op hierdie planeet…….hy is sexy verby!!!!!!!!!! cK